× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 2 months ago #250279 by Nunukie
Jame - ons hou duime vas vir jou lining en dat die "defrosting" reg verloop :)

Lagogies, shoe jou follies het gegroei!! NICE MAN :woohoo:
Sterkte vir Saterdag.....hier kom ons BFP!!!

Hope - Is jy ok. Jy is baie stil :heart:

Ai julle, vandag voel ek soos 'n balon!!!! Voel verskriklik opgeblaas...hoop maar dis die 3 follies wat ook vinning groei :silly:
Doen moreoggend die sonar

Julle moet 'n lieflike aand he.... :heart:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250268 by Jame
Hello jullle!!!!

Lagogies jy is on a roll!!! Sal so styf duim vas hou vir jou. Ek voel net so positief oor jou ivf die rondte.

Nunukie, jy vra my vas. Ek het geen idee regtig hoe werk die hele frostie besigheid nie, wat ek kon aflei is dat mens eers die dag van transfer hoor of enige oorleef het. Mag daar asb oorleef die dag van trasnfer. :pinch: . k worry immers darem nog glad nie daaroor nie, moet eers Sondag gaan kyk wat gaan aan met my lining.

Jy darem ophou bloei al?

Hello aan al die ander.xxx

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250265 by Lagogies
Hey almal. My follies het gegroei teen spoed v wit lig! Dit groei mos so 1-2 mm n dag en myne het sommer 3-4mm gegroei. Twee 20 en een 18

So ons doen ivf. Saterdag ER en heel moontlik maandag terugplasing

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250254 by Meisiekind
Nunukie, Lagogies, julle follies groei so mooi. Bly om dit te hoor. Sterkte vir wat ookal roete julle op besluit vir die siklus. :heart:

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250252 by Lagogies
AFM CD9 scan 3 mooi follies 16.9 16.1 en 15.9 so dinge lyk goed. Ek het een laaste spuit gonal f gekry en scan more weer. As al 3 nog mooi is dink ek gaan ons ivf die maand. Anders doen ons iui. Dr sal more besluit

jammer ek update so laat. Was besig by werk

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250246 by Nunukie
Helloooo!!! Het julle dames gemis!!

Meisiekind - Jip dit is nog vroeg en enigiets kan gebeur...fxfxfxf

Jame, wanneer weet jy of dit ok ontdooi het? Sorry ek ken nie van die vries stories en ontdooi stories nie.....

Tintinkie - Agnee...dit is aaklig as AF so lank bly, maar ek stem saam - dink dit is al die meds...

Lagogies - Hoe lyk die follies?

Ok, so ek is op CD14 en het vanoggend gou gegaan vir follie scan. Daar is 3 mooi grotes (14mm-15mm) aan regterkant :woohoo: :woohoo: :woohoo: en NIKS aan die linkerkant nie....so weird...want verlede siklus was die cyst op die regterkant en 1 mooi grote op die linkerkant.....
ANYWAY...ek scan weer Vrydag om te kyk of dit mooi gegroei het...
Eksamen was....kom ons se ons hoop hul kry 50 punte erens in daai gekrabbel... :whistle:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250245 by Jame
Jip Meisiekind, dis nog early days!!!! Nog baie Hoop vir jul.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account