× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 3 months ago #249985 by Jame
Dankie Tinktinkie!! Drink jul dieselfde pil? maw daar is nie staminogro for woman en een vir mans nie?

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249984 by Tinktinkie
Ai Hope, ek kan heeltemal verstaan dat jy so voel. Ek het self deur 'n moeilike ding gegaan met n vriendin wat self n paar IVFs gedoen het. Maar ek en my man is redelik oop daaroor. As mense vra wanneer ons kids kry, en ons het n verhouding met die mespnse sal ons se dat ons sukkel... Ons verkondig dit nie vir almal nie, maar voel dat dit deel is van ons getuienis en deur dit kon ons al n paar ander couples help wat gedink het hulle is alleen. Ek weet ek sou dit nie kon doen sonder ander se ondersteuning en gebede nie. By die werk het ek net vir die baas gesê, n sekretaresse wat se kids self deur IVF gebore is enn baie goeie vriendin/kolega.. Niemand weet detail van presies wat gebeur wanneer nie, maar mense weet osn gaan deur 'n proses...

Jame, ek em my man drink vir so 10mnde nou Staminogro. Dit is 'n fantastiese multivitamien en help sommer die swemmertjies ook aan;-)

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249982 by Jame
Het een van jul al Staminogro gedrink?

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249981 by Meisiekind
Ai Hope, jy hoef nie verskoning te vra dat jy hier kom afpak nie. Ons is daar om jou te ondersteun en hooplik maak dit die situasie vir jou 'n biejie meer draaglik om te weet dat daar wel mense is wat verstaan. Ons is nog maar by die makliker goed en dit is klaar vir my baie privaat en wil nie almal se komentaar hê nie, so ek kan net dink hoe jy moet voel met IVF en alles. So jammer dat dit met jou gebeur. Wat werk betref is 'n skuif dalk nie 'n slegte idee nie - familie en besigheid werk nie altyd goed saam nie. Moed hou! :heart: :heart:

Jame, Nunukie, hoop AF kom gou sodat julle kan aanbeweeg. :)

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249973 by Jame
Hi julle!!

Nunukie ons is id selfde bootjie. Ek wag ok vir AF. Voel nie eens of sy naby is nie en vandag is CD30 vir my. Ek hoop wraggies nei ek draai weer by CD40 nie.

Meisiekind, ek was ok baie verlig toe ek my kollega by die werk vertel het. Sy is baie ondersteunend en cover my as ek laat kom ens.

Hope, ek dink dis absoluut normaal om emosioneel gekruppeld te wees gedurende ivf siklus ;) ! Al daai hormone!!! MAAR die ou skoonhekse help beslis nie die saak aan nie. Ek self het aardige skoonfamilie. Kan net dink hoe boos is jy. Eintlik weet ek PRESIES hoe boos jy is. Ek het een vriendin vertel, ene wat self altwee haar kids met ivf gekry het. Ek het net vir haar vertel. Toe raak ons ander vriendin swanger intussen en lang storie kort met 'n moerse gesukkel en 'n geUHM en geAh breuk sy die nuus aan my. So senuweeagtig. Toe het my vriendin vir haar vertel en vir haar gese ek gaan dit glad nie goed vat nie. Ek was en is BOOS daaroor. Die een rede hoekom ons vir niemand vertel nie is juis omdat ek nie pity soek nie. My vriende moet die vrymoedigheid he om hul goeie nuus met my dadelik te deel. Dit was vd begin af my issue. En kyk nou , nou gat staan hul en doen dit. Soooo vies. Ek stem kom onder die skones of eerder VUILES se voete uit. Soek ander werk.xxx

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249971 by hope83
Halo almal.

Nunukie – al wat ek kan sê is: YOU GO GIRL. Dis die attitude daai. Maklik gesê ek weet. Sterkte vir jou dol dagie.

Meisiekind – ek is baie bly hy verstaan. Dis darem minder stress op jou en dis wonderlik.

Aan ons kant gaan dit fisies baie goed, afskeiding is weg & verder voel ek fisies goed. Emosineel gaan dit maar sukkel sukkel.

Oor Meisiekind se vraag van vroeer oor van vir mense vertel. Siende dat daar in die verlede so baie negatiewe kritiek gelewer is deur die skoonfamielie het ons besluit ons hou die hele IVF ding net tussen ons. Ons moes natuurlik vir my baas vertel omdat ek kort kort moes dr toe gaan. Ons het hom baie mooi gevra om asb dit stil te hou & nie vir iemand te vertel nie om rede die kritiek in die verlede. Wel vrydag aand (ons het mos die embrois saterdag terug gesit) kry ek n boodskap van my skoonsuster wat sy ons soveel sterkte toewens. Ombliklik het ons geweet my baas (baie ingewikkeld is my skoonsuster se man) het vir haar gesê. Dit was ook net soos ons gedink het n kwesie van tyd toe weet die hele familie en elke jan raap en sy maat.

Ek is so hartseer, kwaad en teleurgesteld. Ek het weereens n fout gemaak en gedink ek kan iemand vertrou. Ek weet dis simpel maar hierdie hele ivf ding is vir ons BAIE privaat. Dis iets wonderlik wat n man en n vrou saam beleef. Ek wou nie gehad het tot die buurvrou moes geweet het nie. Die ergste is hoe meer mense weet hoe meer sterkies word aangelas. Ek praat op die oomblik met niemand in my skoonfamilie nie. Ek’s net “down”. Ek probeer so hard om positief te bly. Ek en my man het maar gister aand besluit as alles oor en verby is gaan ek maar bedank en ander werk soek. Mens kan nie so werk waar n mens se eie privaatheid nie gerespekteer word nie. Ek is jammer ek pak hieraf tussen julle, dis nie die plek of tyd nie. Ek weet. Ek probeer net die positiewe attitude weer terug kry en weer happy raak oor die hele ivf ding. :cry: :cry:

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249970 by Nunukie
Hi Meisiekind
Dit is baie nice as mens se baas verstaan en mens ondersteun en 'n BONUS as hy weet waardeer mens gaan. So bly vir jou....dit verlig darem 'n beitjie stress van die hele strorie, huh? Hoop OV kom gou sodat jul kan :heart: :heart: en 'n BFP kry ;)

Julle, AF het nog nie gekom nie....Gister het dit gevoel asof ek gaan begin, maar NIKS. Vandag voel dit ook so, maar nog niks. Nog iets weird is dat my
(.)(.) gewoonlik seer is voor ek moet begin maar dit voel fine.....
ANYWAY ek hoop die draak kom nou gou sodat ons kan kyk of die syst gaan afkom.... :evil:

Julle moet 'n lekker daggie he. Ek het 'n dol dag wat voorle, so twyfel of ek weer sal kan kom chat :(

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account