× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 2 months ago #250301 by Tinktinkie
Wowie Jame, dis groot besluite ne! En well done vir nog langer wag vir regte antwoorde. Dit is so braaf van julle!! Mens moet partykeer net so bietjie terugstaan en beter perspektief kry oor die hele ding. Baie bly jy gaan vir 2de opinie. Hoop rerig jy kry jou antwoorde! Sjoe - die spotting is nogal vreemd ne, ek sou ook vrae daaroor gehad het...

Nunukie! So bly jou follies lyk so mooi!! Raak sommer opgewonde saam met jou! Exciting times!!

Dankie vir al jul moed inpraat - was ma lekker negatief, maar het nou weer hoop. Hoop rerig ons kan nog KI die maand, want homeplan het nog nooit vir ons gewerk nie. Sal kom update more na die scan...

Meisiekind, dink aan jou!!

Hope :heart:

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250300 by Nunukie
Jame - Goeie roep. Ek is SO BLY ek het na 'n 2de opinie gegaan en op my FS afgekom.......Dit is so belangrik om die regte FS te he en VERTROUE in hom/haar te he.
Ek weet dat LEWE ultamitly van DIE HERE afkom, maar mens soek die regte INSTRUMENT....if you know what I mean.... ;)

Sterkte met die nuwe FS en hoop hy is jul antwoord :)

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250299 by Jame
Yeah Nunukie!! Jou siklus gaan goed aan.

Okey julle nuwe VERWIKKELINGE! Ek het my scan van Sondag gekanselleer. Ons gaan nie die frosties terugsit nie. Voel happy en goed oor die besluit. Ek het afspraak by ander FS gekry in Aug. Wil graag 2de opinie he. Die frosties is baie valuable vir ons, nog 'n vars IVF is finansieel nou buite ons bereik. Ek spot nog elke dag die siklus. As ek gym, sorry vir TMI moet ek selfs tampon gebruik. :pinch: . Totdat iemand erens nie my help om dit op te los nie, gaan ek nie ons stukkies GOUD ontdooi nie ;) !

xoxox

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250298 by Nunukie
Hello

Tintinkie - Ai dit suck as dit gebeur.Is julle op homeplan as jul nie IVF nie of gaan julle KI? Gewoonlik groei net die dominante follies mos maar die laaste rukkie tot regte grootte....

Lagogies jy is seker al exited oor more? sterkte en dink aan jou :heart:

Jame, sterkte vir Sondag. Ek glo en hoop als sal volgens plan gebeur

So, ek was vir sonar vanoggend. 2 van die 3 follies het mooi gegroei. Die 3de enetjie is nog daar, maar groei stadiger as die 2 dominantes....Ek moes gaan vir LH toets daarna en more weer. As als reg verloop, trigger ek more en doen ons KI Maandag :woohoo:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250288 by Jame
More julle!!!

Lagogies, sterkte met die ER van more! Dink aan jou.

Nunukie, laat weet oor jou scan en jou follies.

Tinktinkie, dit het een siklus met my ok gebeur, maar die ander het darem nooit regtig verder gegroei nie en met die dag van die trigger shot was daar net 2 mooi groot follies. So daar is beslis hoop. Verstaan heeltemal oor die ivf ding, dis nie iets wat mens sommer so gou met die sente in jou spaarvarkie betaal nie, hehehe, of wel nie ons nie. Ek glo die follies gaan verstaan en saamwerk!

Meisiekind???? Kom kom kom, wat se daai stokkie?

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250287 by Lagogies
Jame ek vertrou di popsickles sal mooi ontvries

Tinktinkie sterkte -hoop daar is saterdag net genoeg

Nunu kom update oor jou follies. GROEI FOLLIES!

Meisiekind fxfx oom update oor die toets

Hope hoe gaan di? Kom update

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250284 by Tinktinkie
Hallo julle pragtige dames!

Julle is lekker aan die gesels hier, ne?

Lagogies! Dit is absoluut wonder lik dat jou follies so lekker gegroei het! Bly vir jou! Hoop hul lyk net so mooi in die lab en al die pad wer terug ook! Xxx

Nunukie, net so opgewonde oor jou follies!! Wowie!! Is julle op tuisplan die maand? Wat is nouwee die planne?

Hoop saam met jou daai frosties gedra vir hulle, Jame! Ons gaan n exciting maand he julle!!

Meisiekind, hoop jy is more vir ons voor op die bfp trein, dink aan jou! Fxfxfxf

Afm, het vanoggend gescan , en dit lyk asof daar te veel follies is. Def 2 mooi dominantes en dan sommer n klomp op hul hakke. Dr se ek lyk soos n ivf pasientt. Ai julle - ons het nie rerig finansies om nou ivf te doen nie. Dit was nie nou die plan nie... Ek hoop met Saterdag se scan dat net die 2tjies mooi is, en nie teveel nie...

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account