× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 3 months ago #249966 by Meisiekind
Nunukie, dis die regte attitude. Laat dit oor in die Vader se hande en laat Sy wil geskied. En soos jy sê, dit kan net beter gaan wanneer jy ontslae geraak het van die sist.

Ten opsigte van ons PVA, ons doen nie KI of IVF nie - nog op tuisplan, maar met monitoring. So vandag LH gedoen en dit het gewys dat dit nog nie tyd is vir ov nie. Laat môre weer toets en scan daarna. Vat dit maar dag vir dag op die oomblik.

Julle, ek wil nou eers vinnig terugvoering gee oor die vraag wat ek julle die ander dag gevra het rondom of julle met ander mense praat oor hierdie dinge of nie. Ek het julle almal se raad mooi deur dink en het toe vandag die sprong gevat en my baas vertel waarmee ons besig is (grootste rede is omdat ek te veel laat inkom of vroeg moet loop met alles wat aangaan en nie altyd die tyd kan inhaal nie). En tot my verbasing sê hy toe dat hy verstaan waardeur ons gaan omdat hulle ook al daar deur is. So nou voel ek baie verlig en minder gestres, want dis okay as ek van tyd tot tyd gedurende die dag my dinge moet gaan doen. Môre gaan juis 'n bietjie dol wees, so ek voel nou al klaar meer gerus. Baie bly dit het in hierdie geval goed uitgewerk. :)

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249955 by Nunukie
Hello almal.

Ahh, dankie Jame. Julle dames se ondersteuning is darem so nice om te he!!!!
Dit gaan verbasend ok met ons. Kry die ODD oomblik wat ek betjie af voel en daaraan dink, maar ek is redelik besig by werk so ek kry nie regtig kans om oor als te TOB nie...Ek en ML het lekker gechat gisteraand en ons albei voel "OK" oor die siklus en het eintlik maar geweet dat die 1ste rondte by 'n nuwe FS maar mos eintlik soos 'n proeflopie is....ML is wonderlik en ondersteunend so ek is danbaar vir hom wat by my staan en natuur die feit dat ek weet dat die ONSE VADER elke dag saam my is en dat SY PLAN en SY WIL ver bo my verstand is en dat HY weet wet die beste is vir ons. Dit is SY PERFEKTE TYD....nie ons sin nie.... :heart:

Die PVA is dat ons nou wag vir AF om te kom.....dan 'n sonar op CD3 om te kyk of syst self gaan weggaan en of FS dit weer moet uitsny.....so basies gaan ons "uitsit" vir 'n siklus... :) MAAR tenminste gaan ek van die syst onslae raak wat my kanse net kan verbeter. :)

Meisikind hoop daai follies groei mooi en dat jul kan voortgaan met jul planne die week - gaan jul KI of IVF die maand?..fxfxfx

Hope - Hoe is jou gemoed? Bly HOOPVOL!!!1

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249953 by Jame
Nunukie ek dink al hele dag aan jou. Hoe voel jou hart vandag? Ai jong. Jul aan gedink wat jul vgl siklus gaan doen?

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249931 by Tinktinkie
Aw Nunukie, eks so jammer oor die bfn! Was heeldag weg van rekenaar, en heeltyd gehoop en gewonder. Sterkte, hoop saam met julle dat daai sist wegkom xxx

Meisiekind, baie bly oor jou follies wat so mooi groei, elke stappie help ne! Xxx

Lekker week julle!
Xxx

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249930 by Meisiekind
Regtig jammer om te hoor van BFN, Nunukie. :heart: :heart:

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249928 by hope83
Hi nunukie, ai ai jammer oor die bfn. So gehoop jy kry goeie nuus vandag. Hoop die syst kom af en dat jy nie hoef te gaan vir n operasie nie.

dink aan julle :heart: :heart: :heart: :heart:

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249922 by Jame
Ai Nunukie, ek is bitter jammer om te hoor van die goor BFN! Het so saam met jou gehoop. Ek is wel bly jy is nie verpletterd nie. Dis snaaks dit werk met my ok so. Party siklusse voel dot of jy vir dae wil huil en ander kere soos jy se hanteer mens dit verbasend goed. Nogmaals baie jammer jong!

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account