× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 3 months ago #249878 by hope83
Hi jule,

Die 3 laatslapertjies het dit nie gemaak maar die 3 mooies het wel.

Hulle doen die terugplasing more oggend.

:woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249877 by Tinktinkie
Stem saam met Jame, ek het miere in my broek oor julle!! Maandag is 'n groot dag, Nunukie se toets, Meisiekind se scan en dalk Hope se terugplasing.

Hope, so bly daar is darem al 3 mooietjies! Dit is absoluut fantasties!!

Meisiekind, ek hoop rerig saam met jou dat daai follies mooi groei. Na my simpel siklus wens ek dit vir niemand toe nie... Weet jy is al meer as ek daar deur, maar wil rerig nie hê jy moet teleurgesteld wees nie xxxx sterkte meise!!

Nunukie, jy is beter as ek! Met daai simptome het ek al op 10 stokkies gepieps! Well done! Jy is 'n inspirasie! Mag die naweek vlieg vir jou - hoop julle het lekker planne om jul mee besig te hou.

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249876 by Jame
Hi julle almal!

Hope, jy moet dadelik laat weet of dit more of maandag sal wees. Strekte jong, bai ebly als verloop sover so goed!!

Nunukie, ek beny jou. Well done met jou uithouvermoe, skoon trots op jou. Kan nie wag om van jou te hoor Maandag nie. Ds so funny dat mens so opgewonde kan raak namens iemand wat jy nog nooit eens gesien het nie...baie COOL vir my!

Ek hoor jou oor die pille, meds ens. Dis waar ek nou is, baie lus en vat nog 'n siklus af. Gatvol vir scans, pille, inspuitings ens. Hahaha die bene id lug le ken ek goed. Ek het nooit temp geneem nie maar het ov stokkies gebruik. Ook soooo oor dit ;) ! Was net nuuskierig. Die accupuncture vrou het my ok op herbs gesit. 2 dae gedrink en dit gestop. Nie gamaklik daarmee gevoel nie. As dit sin maak :huh:

Sterkte met die naweek. Hoop hy vlieg....kan nie glo ek se vir iemand dit nie! :laugh:

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249875 by Nunukie
Oe, Hope...fxfxfxfxfxf! Sterkte om die naweek om te kry. Ek begin al klaar self benoud voel vir Maandag se groot toets vir my....

Jame...Ek hat eers Candedula (kan nie dit lekker uitspreek nie) druppels gedrink van 'n herbalist. Dis 'n mengsel van 2 plante wat sy opmaak wat vir fertiliteit is. "n vrou by my werk het by swanger geraak na 7 jaar op die mengsel. Ek moet se dit het my maanstonde gereguleer. Ek was maande lank daarop, MAAR op daai staduim het ons nie geweet daar is ook probleme by my man nie. So dit het obviosly nie gehelp nie.
Ons was toe baie later by 'n homeopaat in Plattekloof. "n vriendin van my het swanger geraak by hom. Hy gee druppels vir mans en vrouens. Ons het net so 3 maande van dit gebruik en toe opgehou en besluit om te rus, aangesien dit na 'n lang preses van Fertomid was en ek toe net al redelik gatvol was van medikasie, druppels, pille ens....
Ek het als probeer. halfuur op my rug le met bene in die lug, tempratuur neem en en en :tmi:

Ek voel vandag GOOR. Ek voel naar en het redelik baie krampe. Voel ook bietjie lighoofdig. Ek weet nie of dit goeie of slegte nuus is nie. Ek is so tempted om te toets....maar ek MOET wag tot Maandag....

Dames, julle moet 'n heerlike naweek he. Hope, sterkte vir Maandag.
Ek sal julle dadelik laat weet van my uitslae Maandag. Sal seker eers laatmiddag wees.....

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249874 by hope83
Hi jule almal,

oe oe oe oe oe oe

Ok hulle het woensdag 6 in totaal uitgehaal, teen gister oggend (24h later) is 3-tjies al bevrug. Di dr het gesê sy sien niks fout met die ander 3 laat slapers nie. So nou wag ons. As die 3 laat slapers nie teen laat vanmiddag gegroei of bevrug is nie doen ons die terugplasing more. Indien hulle bygekom het doen word die terugplasing Maandag gedoen.

So nou sit en wag ek om te hoor: More of Maandag

:woohoo: :woohoo: :woohoo:

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249863 by Tinktinkie
Nunukie, skies, ek dag ek iewers gelees dat jy more sou toets :blush: sorry man!

KI sou Dinsdag/ Woensdag gewees het, so my 2ww vir TI het nou maar eers begin...

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249860 by Jame
Nunukie ek sien jy het 2012- 2014 natural remedies probeer sonder sukses. mag ek vra wat dit was?

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account