× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 3 weeks ago #252173 by wanda
More Dames


Ek is so bly om die positiewe nuus dop te hou.

Ek wil net gou n update gee ek het vandag getoets met n clear Blue en dit was Negatief so nou is ek ook PUPO - Pregnant until proven Otherwise

Geen AF is nog goeie nuus.

Ek hoop almal het n wonderlike Dag

Hoop almal op die blad kry hulle BFP

Me - 34
DH - 30

TTC #2 - 8 Years
1 DD - 17 Years
Love my Girl children are worth more than GOLD

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #252167 by joo~ste
WOW ZETTIE!!!!!!!!!!!!!!!!!
Baie baie geluk!!!!!!!!!
:heart:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago - 12 years 3 weeks ago #252160 by Betti
Awww Zettie, dis WONDERLIKE nuus!! Alle eer aan God! Wow, wat 'n blessing!

Ek was vandag by FS. Hy sê als lyk goed, ons kan voortgaan wanneer ons reg is. My BMI is aan die hoë kant, so ek mag nie gewig optel nie, maar hoef ook nie eintlik te verloor nie (maar wil graag).

Hy het vir my 5 Fertomid pilletjies gegee en gesê ek moet dag 3-7 van my gekose siklus (wat seker einde Desember gaan wees om finansiële redes) 'n halwe pilletjie per dag drink, net om dinge mooi te laat verloop. Ek gaan dan op dag 11 vir 'n sonar en as my follie(s) reg lyk gaan ek dan 36 uur later vir iui.

Exciting times await!!!

Betti

DH: Severe male factor
Me: All normal
Unsuccesfully tried for DS 3 yrs before...

Secretly did 1st IUI in December 2014 cycle with 25mg Fertomid Day 3-7 to ensure good quality ovulation and egg(s).

Spontanaeous LH peak (60.1) at CD14; insemination done on CD15. Our miracle blood BFP 29/12/2014 at 12DPO!!!

BETA #1 @12dpo: 114
BETA #2 @17dpo: 1254
Our miracle little boy was born on 28 August 2015

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago - 12 years 3 weeks ago #252138 by Andie
Baie baie geluk Zettie!!! Ek is baie bly vir jou.

Kom gesels saam met ons daar op die Mei/Junie groepie. Is almal 'n klomp ou gesigte wat al jare saam gesels.


PS: My eerste beta was 22 en dit was 9dp3dt of 12DPO of CD25. En ek het nogal gestres. Maar toe is dit op na 82 en toe 4 dae later 906. So gaan toets weer en weer en weer. Dis die beste gevoel elke keer as jy sien daai telling is hoër!!

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #252135 by Nunukie
Zettie!!! Baie, baie geluk jong! Mag jy 'n gesonde en voorspoedige swangerskap he.

Shoe julle! God is GOED!!!! Ons dien werklik 'n AWESOME GOD!!!!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #252132 by Twinkle
Zettie - jy het my letterlik n slapelose nag gegee!! Ek kan glad nie my password onthou nie maw ek kon nie van my foon af post nie en dit het my so gepla ek is SUPER opgewonde vir jou en hoop en BID dat jou beta die hoogtes sal in skiet en dit n sticky bean sal wees... Mag jy geseen wees met n gesonde swangerskap!!!!

WOW julle op n stadium het ek so negatief gevoel maar met "al" hierdie BFP voel ek sommer super opgewonde en gelukkig .... Zettie Lagogies, Nunu Andie julle maak die einde van die jaar so die moeite werd... Ek was so bekommerd dat ons nog n jaar gaan afsluit sonder BFP.... Kyk nou net -- wie is volgende .....

Hoop dit gaan baie goed met al die ander... Bea, Strikkie, Slakkie Zarah (is jy nie ook deel van die BFP klub nie, ek wonder nou erg.... gaan nou terug lees!!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #252130 by Meisiekind
Hello Zettie

Baie geluk! Ons ken mekaar nie, maar ek roofkyk so bietjie hier en kan nie dat so 'n wonderwerk verby gaan sonder om iets te sê nie. Mag jy 'n baie gesonde swangerskap en babatjie hê - geniet elke oomblik van die pad vorentoe! :heart: :woohoo:

Wonderwerke gebeur beslis vir die wat glo - aan God al die eer!!

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account