× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

11 years 11 months ago #251710 by Zarah
Weereens, BAIE GELUK Lagogies!

This is THE ONE!

Hi almal! Hoop dit gaan nog goed met almal

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #251709 by Bea
Lagogies, dit is wonderlike wonderlike nuus. So bly vir jou!! Ek bid vir 'n sticky bean. xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #251708 by Lagogies
Dankie. Maretha jy moet sommer gesels by ander groep. Hier is dit nou vrek stil
Ek hou duim vas v vlge jaar

Bytjie ek roofkyk gereeld daar by julle en sien alles gaan goed. Een van die dae hou jy jou bonneltjie vas!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #251707 by Bytjie
Lagogies, baie baie geluk. So bly vir jou part en eks seker daai boontjie gaan stick. Ek het trane in my oe gekry toe ek jou post lees.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #251705 by Maretha5
Lagogies... Dis die Beste nuus wat ek nog in n Lang Tyd gehoor het!!! Baie Baie geluk!

Ek bid en vertrou dat dit Sal klou!!

Ek Sal ongelukkig nie die jaar kan IVF nie, maar verseker weet volgende jaar!

Soos Jy sê.... God is goed :)
Hou Asb op hoogte met verwikkelinge!
Wat is NOU volgende? Ek neem aan jy MOET weer oor so n rukkie toets?

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #251704 by Lagogies
Twinkle ek sien nou eers die post. Sterkte. Dis moeilik on DAAI vrae te antwoord

wil net gou hier ook deel ek hwt vandag getoets BFP! :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Aan God al die eer. Die bean moet nou net klou!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 hours ago #251650 by Twinkle
Hello julle

Dankie Lagogies dit is sulke mooi woorde.

Bea, Zarah Andie, Zettie hoop dit gaan goed kom update so bietjie asb man ek dink vreeslik baie aan julle ...

Strikkie watse homeopaat pille drink jy nou? Mens verloor nogals lekker gewig met hulle mix wat hulle gee ne... Ek lus en gaan weer want om een of ander rede is ek dan super gemotiveerd

AFM julle die laaste siklus het ek so gehoop en gebid vir n BFP en toe kom AF n dag laat so bitter bly ek het nie getoets nie want dit sou my net weer geknak het as ek die BFN moes sien.... Even ML het gevra of ek dalk die maand n verassing het vir ons. My seuntjie wil net baba klere koop vir die baba wat in my maag is hoe verduidelik mens vir hom... Ek het gedink ek is redelik fine en oor die TTC maar nou dat seuntjie kind weer erg is vang dit my nogals.... nou CD4 en doen mos maar net die homeplan sonder meds ens.... Dalk eendag gaan ek tog maar KI oorweerg wat tot nou toe uit was....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June
The following user(s) said Thank You: Bea

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account