× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

11 years 9 months ago #255093 by Twinkle
Hallo julle

Dink en Bid steeds vir julle dames hier.... Pas julle self mooi op en vat dinge rustig (makliker gese as gedaan dit weet ek alte goed) Julle is en bly in my gedagtes

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June
The following user(s) said Thank You: Bea

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #254828 by Bea
Maretha, baie sterkte! Drink maar Panado en baie water. Hoop jy voel gou beter! En ek hou baie styf duimvas vir hierdie siklus van jou!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #254782 by Maretha5
Hallo julle, hoop dit gaan Goed en dat 2015 net mooi dInge vir almal sal inhou!

Ek is Nou weer op die IVF stimms... Dag 2 en het erge hoofpyne. Ek gebruik huidiglik Gonal-F. Enige raas vir die hoofpyne.. Blykbaar is net Panado op die kaarte.

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253992 by zettie
Zarha , Nunu en al die res van julle ek bid steeds elke aand vir julle en ek glo en vertrou dat elkeen van julle nog n BFP sal kry as God se tyd reg is julle moet net vertrou. Ek weet dit is bitter moeilik ek stap darem ook nou hierdie maand al die pad al 10 jaar maar is gebless deur God en is nou 16 weke swanger. Ek weet dit is moeilik om alles telos en net tevertrou soos Zarha nou se maar dit is presies wat ons gedoen het en toe kom God en wys ons sy almagtigheid en raak ek natuurlik swanger.

Zarha ek wil jou ook vertel van dame wat ek die vakansie ontmoed het sy het baie erg endo gehad en dok gese geen kans sy sal swanger raak nie hulle het alles moontlik proebeer en toe los hulle dit net. N paar maande later het sy erg krampe gehad en se toe haar man sy gaan dok toe gaan en histerektomie kry want sy kan nie meet met die endo pyne nie. Toe sy by dok kom scan hy haar en wat sit daar n baba ingewurm tussen die endo.

So almal van julle asb moenie moed opgee nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker
The following user(s) said Thank You: Nunukie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253991 by Zarah
Happy 2015 almal!

Baie geluk met jou BFP Chrizzie. Mag dit n wonderlike swangerskap wees.

Nunu, jy het my nou ook uit die gate laat kruip.
Vriendin, ek is weereens baie baie jammer vir julle verlies.
Ek is baie bly dat dit nou beter gaan met julle.
Geniet die break en vakansie.

Al my maaitjies wat al so lank hierdie pad stap... Die van julle wat julle BFP gekry het, ek is uit my hart bly vir julle.
Die van julle wat nog stap soos ek (ons is nou maar min), my wens vir ons almal is vrede in ons harte met wat ook al julle besluit.

AFM, ek en ML is ook in n wonderlike space. Alle TTC gestop en ek ervaar n vrede in my hart wat verstand te bowe gaan. Dis ook lekker om te sien hoe ontspanne my man is sonder n obsessief besetene vir n vrou. Ons lag, gesels en ontspan saam.
Daar is geen TTC planne vir nou nie. Miskien sal ons nog 1 IVF ierwers in die toekoms probeer maar vir nou weet ek nie. Ons het gebid daaroor en nou is dit in God se hande. Julle dink seker ek is mal, maar ek glo nog steeds ek gaan n ma wees in hierdie leeftyd.
In die tussen tyd het ek die oulikste 6maande oue broerskind wat my hart gesteel het. Ons geniet haar baie en dit is n voorwaar n seening op sy eie.

Sterkte met 2015 en wat voorle...

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.
The following user(s) said Thank You: Chrizzie, Nunukie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253990 by Nunukie
Hello almal :)

Voorspoedige 2015 vir almal :woohoo:

Baie, baie geluk aan al die hope BFP's wat 2014 opgelewer het. Ek is werklik uit my hart bly vir elkeen van julle! Ek bid en vertrou vir gesonde swangerskappe vir julle :heart:

Aan die wat nog probeer...hoop en bid ek dat jul (ons) die groot BFP sal kry in 2015.

Baie dankie vir almal se boodskappies en omgee. Ek het vir 'n rukkie weggebly van die blog en alles ivm ttc af...

Dit gaan goed met my en ML. Die miskraam was aaklig (emotioneel en fisies) en ek sal dit vir niemand toewens nie, maar sulke dinge gebeur. Ons moet opstaan en aangaan. Ek glo in Jesus se Groter Plan en het rus en vrede met dit wat gebeur het.
PVA...Ekke moet weer gewig verloor. Ek het 10kg opgetel die afgelope 7 maande... So ek is weer op die straight en narrow van vandag af. Ek sien dieetkundige weer Woensdag.
Dan gaan ek en ML in April bietjie Indonesia en Thailand toe vir twee weke.
As ons terugkom begin ons weer die ttc pad....
Ons het besluit ons sal 3 x KI's doen...selfde meds as toe ons ons BFP gekry het....as ons nie ons BFP kry nie....stop ons ttc padjie vir goed. Erens moet mens stop en aangaam met mens se lewe. Ek is egter baie positief dat ons ons BFP sal kry in 2015! Ek weet darem nou ek kan swanger word ;)

Ek sal nie nou gereeld chat nie, maar sal gereeld inloer en hello se...
Ek sal eers weer "ACTIVE" chat as ons weer begin ttc.

Baby dust vir elkeen :heart:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253957 by Twinkle
hello almal

MAG 2015 n baie geseende jaar vir elkeen van julle wees!!!

Chrizzie baie baie geluk ... ons moet sommer saam gesels op Gesels saam op die pad na geboorte ons is soveel wat hier was wat nou BFP het nou wag ons net vir Zarah Bea Klippie Strikkie en al die ander wat al SO baie lank wag .... Julle weet net ek dink elke dag aan julle en ek glo en vertrou daar wag n BFP op julle ook.... Baie :heart:

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account