× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

11 years 9 months ago #253834 by Twinkle
Hallo Julle

Chrizzie dit is orals nou DOODSTIL almal seker op vakansie

Bea, Zarah Strikkie Be-hen Chrizzie julle almal is steeds in my gebede en ek dink so ongelooflik baie aan julle dames en wonder hoe dit met julle gaan.... Hoop om binne kort n update te kry of net n hallo ...

Chrizzie - baie baie sterkte met hierdie wag - hoop jy gaan baie dinge kry waarmee jy jouself kan besighou.....

AFM was vir my 12 weke sonar gewees en alles lyk goed die kant my datum is net verander na 1 Jul aangesien my siklusse langer is as die gewone en hulle werk op die scan datum dan .... op die stadium lyk dit BLOU ... :rock:

Pas julle almal mooi op en BAIE BAIE STERKTE met dit waarmee julle besig is... Die wat op vakansie is lekker rus, ontspan en n baie Geseende Kersfees aan elke een van julle !!!

:heart: :heart: :heart:

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253832 by Chrizzie
Hallo almal!

Sjoe, maar dit is stil hier!

Hoop dit gaan goed met jul almal? Kom update bietjie! Ook die swanger mammas!

AFM: Ons het Woensdag ons laaste 2 frosties gebruik so is nou 2dp5dt... Toets die 27ste. Maak myself mal met goed lees en my verbeelding van goed wat ek voel! Gelukkig is dit volgende week 'n besige week met Kersfees

:heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252798 by Betti
Hi julle

Gou 'n finansiële vragie vir diegene van julle wat al behandeling gekry en van SARS terug-eis vir jul mediese uitgawes wat nie deur 'n mediese fonds gedek word nie.

Het enige van julle iets van SARS teruggekry? Indien wel, watter persentasie van jul uitgawes?

Betti

DH: Severe male factor
Me: All normal
Unsuccesfully tried for DS 3 yrs before...

Secretly did 1st IUI in December 2014 cycle with 25mg Fertomid Day 3-7 to ensure good quality ovulation and egg(s).

Spontanaeous LH peak (60.1) at CD14; insemination done on CD15. Our miracle blood BFP 29/12/2014 at 12DPO!!!

BETA #1 @12dpo: 114
BETA #2 @17dpo: 1254
Our miracle little boy was born on 28 August 2015

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252753 by Strik*kie
Hallo julle

Sjoe sjoe sjoe!!!!!!! Wat 'n verrassing toe ek sien hoe baie BFP's hier is, Baie baie geluk aan elkeen en geniet elke oomblik daarvan. :woohoo: :woohoo:
Ek gaan nie name noem nie is so bang vergeet iemand. Maar weet ek bedoel elkeen wat bfp gekry het.

Zarah, goed om jou weer te sien. Sterkte en die hoop sal nooit weggaan nie.

Andie, hoe gaan dit met die beanie?

Klippie en Slakkie, waar is julle? Enige POA??

Gesels gou weer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252528 by Zarah
Hi almal

Ek wil net vir al die swanger mammas geluk kom wens. Sjoe, na meer as n jaar van NIKS is daar sommer BAIE BFP's op 1 slag!

Nunu, ek wil net se dat ek baie jammer is oor wat gebeur het. Ek dink dit is seker die ergste ding wat met n Infertile kan gebeur. Ek dink aan jou gedurende hierdie tyd.

Andie, na al die jare se deursettings vermoe het jou droom waarheid geword. Daar was n tyd toe dit so onbereikbaar was. Maar nou is jou wonderwerk op pad. Uithouer wen!

Zettie vriendin... Ons stap die pad al so lank saam. Dit is voorwaar n blessing om jou weer swanger te sien en hierdie keer gaan als 100% uitwerk. Geniet jou swangerskap.

Lagogies, dankie ou maat vir al jou ondersteuning. Selfs deur my donkerste tye. Mag jou goeie geluk net vermenigvuldig. Geniet die swangerskap en kat skiet. Ons sien mekaar 1 van die dae. Ek is more weer in jou geweste maar kom net vir n vergadering. Sal in November langer kom kuier.

Bea, sterkte met jou siklus. Mag daar mooi perfekte embrios op ys wees vir julle.

Wat my betref. Ons het nie geld vir TTC nou nie so ons fokus maar op mekaar en werk. Ek hoop ons kan dalk weer in Maart probeer.
Ek moet bieg, vir die eerste keer in n baie lang tyd droom ek weer van n wonderwerk. Dis julle skuld! Al die BFP's het my weer hoop gegee. Dis eintlik lekker om vir n slag nie aan IVF te dink nie.

Mooi bly almal.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252514 by Twinkle
More julle

Bea ek glo en vertrou ook dat julle binne kort by ons gaan aansluit en dat ons dan die padjie verder saam stap na geboorte!!!

Was toe gister vir Beta en dit was 1907

Sterkte met jou siklus Bea ... ek hou jou steeds in my gebede en gedagtes. So ook al die ander dames xxx

Wil sommer net BAIE BAIE dankie se vir elke een van julle se belangstelling in die 1.5 jaar wat ek deel was van hierdie groep. Dit het my regtig gedra in my tcc padjie om te sien daar is veel erger gevalle, dames wat al baie langer wag vir daai BFP as wat ek gewag het. Die dae wat mens alleen gevoel het het ek geweet julle is hier om te luister of dalk net om te hoor hoe dit gaan en moed in te praat! Julle is waarlik great dames en ek Bid en Glo en Vertrou dat elke een van julle die voorreg sal he om daai BFP te sien.

Pas julle mooi op en ek sal steeds kom loer om te sien hoe dit met julle gaan!!!

xxx :heart: :heart: :heart:

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June
The following user(s) said Thank You: Bea

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252509 by Lagogies
Bea ek vertrou julle gaan binnekort by ons aansluit! Ons het nou 4BFP s en julle gaan vinnig volg B)

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.
The following user(s) said Thank You: Bea

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account