× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

9 years 4 months ago #276351 by StellaK
hallo daar,

ek was seker 'n jaar laas op moomie.

sal graag wil hoor hoe gaan dit met julle?
dink steeds aan julle almal en hoop dit gaan goed by julle

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

9 years 11 months ago #273904 by MommyMe
Hallo dames

Ek loer bietjie in op julle post en wil net baie geluk se vir almal se swangerskappe en babatjies al gebore.

Ek bewonder ieder en elk se uithouvermoe om weer te probeer!! Julle is n inspirasie!

Jooste - mag jy binnekort geseen word met goeie nuus.

Lekker daggie.
x

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 1 week ago #273620 by Bytjie
Hallo almal,

Ek geniet die ou lyfie verskriklik baie en sal dit vir niks ter wereld verruil nie al moet ek ook met een oog oop slaap ;) .

Voorspoed met die ttc. En as jy nie heeltemal seker is oor die medisyne nie, gee dit 'n skip vir die eerste maand.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 1 week ago #273585 by joo~ste
Bea
Dit is darem so wonderlik om te hoor dit gaan so goed met jou en jou swangerskap! :heart:

Bytjie
Jy geniet seker darem daardie ou baba lyfie. Dit bly darem 'n kosbare tyd (al slaap 'n mens so vrek min!)

Twinkle
Dankie vir jou gedagtes... :)

AFM
Ek was weer Donderdag in teater. 'n Stukkie van die plasenta het agter gebly en ek het nog nie ophou bloei vanaf 20 Julie na die evakuasie nie. Ek kon nie glo dit gebeur nie! Hoeveel dinge moet dan nou nog skeef loop? Gelukkig is dit nou verwyder en ek sien van vandag af dat bloeding amper heeltemaal weg is. Wat 'n maand!! :headbang:
So, ek is nou amptelik op CD26 (26 dae na evakuasie) en wag vir AF om op te daag. Tans is ons nog in 2 "minds" of ons hierdie maand al op Femara gaan en of ons eers dalk self gaan probeer en die maand daarna op meds gaan sou die eerste maand nie suksesvol wees nie. FS het my verseker dat alles nou "mooi reg" is "daaronder' (hy het nou ook sommer Donderdag 'n histeroskopie gedoen en gaan loer) - so ek kan daarvan seker wees. Sien Woensdag die GP (wat my hier op die dorp monitor) - sal dan beter weet.

Op die oomblik voel dit vir my ...ons is nou in die ding...so ons moet eerder elke liewe maand wat ons kan probeer....dit is mos maar nie in ons hande nie. God beslis tog op die ou einde.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 1 week ago #273584 by Bytjie
Hi almal,

Jooste, hoop dit gaan al bietjie beter met jou. Dink baie aan jou.

Bea, so bly als is ok. Nou kan jy darem bietjie ontspan en net jou swangerskap geniet. Dis so oulik en spesiaal van sussa.

Twinkle, lekker om van jou te hoor. Dis nog nie te erg nie, maar sal maar sien hoe dit gaan as ML Woensdag gaan werk.

Ou boet is nog bietjie as aan met kleinboet. Hy vryf net so af en toe oor die gesiggie en koppie. En gee hom 'n soen. En die kleinmannetjie groei mooi, maar party nagte is hy so 3 tot 4 ure wakker en dan sukkel my ogies maar om oop te bly. Het nie die probleem met die oudste een gehad nie, hyt 'n hond uit 'n bos geslaap.

Lekker slaap dames.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 1 week ago #273579 by Bea
Hi Twinkle, lekker om van jou te hoor! Ja, ons het verlede week die groot nuus gebreek - ons sonar by die spesialis was die Dinsdag en daar het ons bevestiging gekry dat alles nou 100% is. Die Saterdag daarna was my man se 40ste verjaarsdag - so dit was 'n groot week vir ons - die wat nog nie voor die tyd geweet het nie, het by die verjaarsdagete uitgevind. Ou groot sussie was uit haar vel - eers net stomgeslaan - al wat sy gesê het, was "Ek is bly. Ek is baie bly." Daarna kon sy vir 'n uur nie ophou praat nie en het sommer gebid en dankie gesê vir Liewe Jesus... so spesiaal. Die volgende dag is sy skool toe met 'n groot printout van die scan vir "wys en vertel" in klassie-tyd. Die nuus het darem nou redelik ingesink en sy is nou weer rustig :-)

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 1 week ago #273573 by Twinkle
Bytjie - BAIE BAIE geluk met jou mannetjie se geboorte. HOe gaan dit met die 2 seuntjies by die huis? Cope jy?

JOoste - ek dink baie aan jou !!!!

Bea - wat is nuushoe gaan dit met jou 2tjies ? Weet ou sus al an die 2tjies of hou jul dit nog stil

HOop dit gaan nog goed met die res ook....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account