× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 1 month ago #250465 by Lagogies
Julle ek is so dankbaar. My icsi ivf charge my dr net R15000. Die meds is natuurlik extra maar dit is baie billik. Sy normale fooi is so R25000/26000. Meetste labs in Gauteng is R30000 vir gewone ivf en ekstra vir icsi

ek vertrou hierdie bean gaan klou :heart:

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250458 by Zarah
Hi almal

Hoe gaan dit vandag?

ML verjaar vandag en ons is more op verlof. Ek sien baie uit want ons gaan Stad toe en seekos en sushi eet en movie kyk en sommer net lekker tyd saam spandeer.

EN ek gaan BABA INDABA toe! Ja Ja! Ek weet! Malligheid! LOL!
Ek wil vir my broer se baba n pram en car seat koop en dis super goedkoop by die Indaba. So, my plan is om so gou as moontlik daar in te hol, die travel system te koop en uit te hol!

Lekker dag almal

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250427 by Maretha5
Middag julle...

Lagogies - jy is 100% reg, ek hoor al hoe meer en meer dat 40+ ouderdom nog nie te laat is vir IVF nie.. So, dis ietsie wat ons in gedagte moet hou dat ons net NIE moet opgee nie.


Zarah, Nunuki, Twinkle - ja, ek dink baie van ons ken van "beplan" maar het gesien dit werk ongelukkig nie altyd so nie... nou is ENIGE maand 'n goeie tyd vir my om swanger te raak. ;) .. en ja, mens voel maar aardig as mense vra wanneer kom die baba's / 2de enetjie... ek self vertel nie vir almal van my omstandighede nie, so mens lag dit maar weg, maar diep binne in maak dit tog seer!

Zarah - Baie dankie vir die boodskappie - dis altyd lekker om goed in perspektief te plaas en te bly glo en hoop! Ons moet dit almal van tyd tot tyd hoor!

Lekker dag vir almal - ons het pragtige sonskyn weer in die Kaap (alhoewel dit nog so bietjie koelerig is)

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250426 by Lagogies
Ek is nogal iemand wat ook hou v dinge moet gebeur as en wanneer ek wil...

so bietjie n controlfreak

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250424 by Zarah
Ja ne, ons almal moes maar daai lessie leer. Dit is die grootste les wat ek nog moes leer want ek beplan ALS! Ek het mos 3mnde voor die troue gegaan vir Lap sodat ek sommer onmiddelik swanger kan raak en by nou moes nommer2 al hier gewees het...

Ons moet net vashou aan God se plan.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250423 by Nunukie
Shoe, dankie Zarah...ware ware woorde

Lagogies...ek het altyd gedink ek kan ons baba beplan. Ek het altyd a Maart / April baba gesoek. Gedink ek gaan mooi beplan en sommer probeer om 'n einde van die maand baba te kry..... :laugh: :laugh: :laugh:
Ja, toe leer ons op die harde manier...ons beplan, maar God skik

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250422 by Twinkle
Dankie vir die mooi boodskap Zarah ... dis so waar

Lagogies ek het nie eers kwaad geraak vir die ou nie net gedink hy is ook maar lekker stupid as hy dink om te beplan los die probleem op duidelik nog nooit met iemand in aanraking gekom wat gesukkel het nie

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account