× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 1 month ago #251607 by Zarah
Dankie Lagogies

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.
The following user(s) said Thank You: Lagogies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251600 by Lagogies
Julle iets druk vanoggend op my hart om n stukkie te skryf.

In my hart is daar n seer vir elkeen wat nie n BFP beleef nie
in my oog is daar n traan vir elke BFN wat ervaar is
met hartseer dink elk aan elke engel wat hemel toe is
Die onverweselike ideale van ouerskap
my hart gaan uit na boeties of sussies wat alleen grootword
Ek bid vir huweliksmaats wat deur moeilike tye gaan
en vir al die dames wat smag na moederskap

Met nederigheid in my hart smeek ek God:
Hou ons styf vas in u arms, laat ons u Liefde ervaar.
Lei ons in die moeilike besluite
Gee vir ons Hoop, Moed, Geloof
Maar bo alles Berusting.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.
The following user(s) said Thank You: Bea, Zarah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251598 by Lagogies
Strikkie ons almal ploeter voort en probeer vir bfp

Ek nou in 2 ww en mis dat almal saam gesels. Ek hou styf duim vas vir Zarah, Bea en Andie way besig is met groot dinge. Maretha Okt is om die draai dan fesels jy darem ook.

Ek dink die thread is nou lank genoeg sonder BFP en ons het nou ysbreker nodig!

kom update almal bietjie

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251581 by Strik*kie
Hallooooo

Dit is maar baaaaaie stil hier, het almal dan nou opgegee of is almal preggies?

Slakkie, ek mis die ou klomp, dis wraggies net ons 3 wat oor is :dry: Laat weet wat is jou plannetjies?


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Klippie, ek sou se go for it, Sept baba hier kom Klipster en kie. :whistle:

Maretha, Lagogies, Bea, Zarah, Twinkle, julle is darem al te stil? Oefen julle so hard? hehe.

Lekkker naweek almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251461 by Twinkle
Hallo Lagogies, Slakster, klippie Bea, Zarah, Maretha, Strikkie en al die ander OU dames... hoop dit gaan goed met julle onder die omstandighede.....

Dink so baie aan julle en was bitter lank laas hier ... kry ook nie meer die eamils nie so lank nie post gelees nie....

STERKTE julle ... so moeilik as wat dit is HOU MOED !!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #251312 by Maretha5
Hallo julle dames, lekker om van almal te hoor.

Lagogies, bly om te sien jy hou jou kop hoog en probeer weer.. soos hulle sê, aanhouer wen! Ons moet maar almal geduldig wees.

Klippie, ek hou duim vas... hopenlik werd Desember vir jou!

Strikkie, bly jy het kom inloer!

My PVA is ook maar om te kyk na IVF vir Oktober... maar ek dink ek mag selfs nog wag tot begin volgende jaar... My man moet vir 'n slag by die huis wees (op die regte tyd) sodat ons dit kan voortsit. Hy reis baie vir werk, so dit help ook nie ek stress oor die regte tyd nie, so dalk is volgende jaar beter, aangesien dit so 'n klomp geld is om te doen. Op die oomblik het ek maar die week weer begin om bietjie gewig te verloor... maar ai, dis nie maklik nie.

Groete vir almal & lekker aand!

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #251276 by Lagogies
Jitte man lekker om van julle te hoor!

Ja vir my alweer BFN! Ek hou nou maar weer styf duim vas v vlge maand

Kom loer bietjie meer gereeld in

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account