More almal, yay ek smelt nie vandag nie!!!
Hexy, die bleddie bliksem en daai saadjies is dan so kosbaar.
Zarah, voorspoed die siklus, mag dit die een wees wat van julle die trotse ouers van 'n pragtige baba gaan maak.
Bea, nog net 1 slapie, jy gaan sien die uitgerekte wag gaan die moeite werd wees.
Nunu, voorspoed met die afspraak en die dieet.
Twinkle, so bly jy's nou op 'n beter plek en soos ek gesê het, geniet die 'vakansie'.
Zettie, geniet jou breuk en die gewigsverlies. Alles van die beste vir jou op jou paadjie vorentoe ek hoop ook jou drome word bewaarheid.
Lagogies, hoe gaan dit met die siklus sover.
AFM - ek is mos 'n sucker for punishment so het vanoggend getoets - BFN. Het nog 4 toetsies oor, ek gaan elke dag enetjie doen totdat dit op is. O ja ek vandag 9DPO
Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP