× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 7 months ago #246911 by Lagogies
Follies nou regte grootte. Trigger vanaand. Egg retrieval maandag.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246906 by Lagogies
Haai almal

Hexy Jooste het so nou en dan ingeloer laas jaar. Sy het mos n babatjie gehad. Ook n blessing v bo.

Bea :( :( :( daar is so wragig nie n gesiggie wat snot en trane huil nie.

Zarah my ivf mater so met stil eb al is jy ook in my gedagtes

Klippie het jy begin stim?

Nunukie jy toets vlge en ek hoop jy laat ons geluk draai.

Twinkle enjoy die breek. Dis so goed soos vakansie.

Zettie goodluck met die ponde

Bytjie ek hoop die volgende maand se "steek" doen die ding :P

Lynkie jy is darem baie stil...

Snoekie kom gesels bietjie en se hopeful moet haar poppies kom wys!

Andie waar trek jy nou of hou jy nog honeymoon?

Julle moet lekker naweek hou!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246905 by sexy~hexy
Hi dames

Sjoe, wat 'n rowwe week...so bly dis verby!

Bea....ek is soooo jammer dis 'n BFN. Het dokter weer jou telling gegee? Gaan jy hom/haar sien om uit te vind wat het fout gegaan? Sterkte vir jou vriendin, mens is op so high en dan skielik weer in die diepste donkerste gat.

Lagogies woooohoooo...fx fx fx dat hierdie jou tyd is.

nellak....congrats met die OV :) Dis lekker om goeie nuus te kry, al weet mens nie altyd wat als beteken nie!

klippie...ek kan nie glo jy kon so ver terug lees nie....maak my sommer ook heel nostalgies...Ek sal myself die hartseer spaar en maar liewers nie gaan lees nie, maar ja, ek onthou ook als soos gister *stywe drukkie vir jou* Ek moet dit seker maar erken, ek het ook fertility problems. Hierdie jaar is dit Junie 4jr terug wat ek swanger geword het na die Lap. Ek hoop regtig die ou oom gynie het vir my antwoorde Dinsdag.

Hallo aan al die ander.......wat het van jooste geword????

Julle moet julle naweek geniet....ek sal maar 'n sessie of twee inwerk. Nie dat dit iets beteken nie, maar eerder oor die naweek as wat die oom gynie Dinsdag iets sien LMGA!!!

Gesels weer volgende week!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246903 by Twinkle
Bea - ek het nie woorde nie ... Sterkte liewe mens!!!

Klippie - ek het skoon trane gekry nou van jou post en ek was nie eers 4 jaar terug deel van julle nie...

Lagogies - sien uit om asap van jou follies te sien ... glo en vertrou dat hulle more nog mooier as vandag gaan wees... xxx

Al julle ander dames - wees gegroet - geniet die naweek - lekker rus !!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246900 by klippie
Hallo al die ander dames! Jammer ek is so skaars.

Lagogies - daai klink na super follies! fx fx fx vir jou!

Bytjie, het jy dalk al skelm getoets?

Zarah, sterkte met jou cycle, en ek respekteer jou besluit! Roofkyk tog maar net asb so 'n bietjie, want ek vermoed ek gaan in die volgende paar weke baie vrae hê oor die Kaap :-)

Nunukie, sterkte met jou afspraak vir Maandag! Jy moet asseblief kom update!

Hexy, Strikkie en Slakkie. Ek is nou snotters gehuil. Het vanoggend die eerste 42 bladsye gelees van ons "ou" thread - "enige iemand sukses met vrugbaarheidspille" (tot by my eerste IUI boggerop). Hexy, jy was nog swanger met die tweeling (nog nie geweet dis 'n tweeling nie) en het uitgesien na die photoshoot wat jy gewen het - julle sou November Centurion toe ry daarvoor en jy was opgewonde dat jy dan 'n swanger magie sou hê. Jinne, ek kon die trane nie keer nie. Dames, ek kan nie glo nie, dis amper 4 jaar later en hier sit ons NOG STEEDS!

Vandag is sommer net 'n hartseer dag, ek huil nou sommer ook oor Bea en alles :-( :-( :-(

Hallo ook aan al die ander dames - Twinkle, Andie, Zettie, Chrizzie, nellak, Lynkie .....amper naweek! Skuus as ek iemand gemis het!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246899 by klippie
Bea, ek is so verskriklik jammer :-( Ek het nie eens woorde om te probeer troos nie. Ek weet hoe dit voel om 'n BFN na IVF te kry, dis onnoembaar hartverskeurend.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246898 by Nunukie
Bea :( So, so jammer.
Ag, hartjie. Sterkte. Huil jou hart uit, wees kwaad, skop die drom en gooi sommer 'n bord ook stukkend as dit moet. Laat alles uit!!! Stywe, stywe drukkie vir jou :heart: :heart: :heart:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account