More almal
Maretha, welkom hier by ons. Ek is op Fertomid en Menopur so ek kan nie help met die Gonal F nie. Sterkte met jou siklus.
Bea, dit is so moeilik om jou BFN te sien. Ek is baie jammer en ek hoop regtig die FS het antwoorde.
Bytjie, ek kan nie glo jy het Saterdag laas ge-pieps nie! Pieps maar weer more oggend toe?
Klippie! Is jy opgewonde?? Kan nie glo hoe tyd vlieg nie. Jy moet dalk iemand se nommer vat vir wanneer jy in kaap is as jy iets wil weet of nodig het.
Hexy, sterkte. Kom update asb vat se Dr.
Nunu, met al jou gewigsverlies kan dinge net goed gaan. Kom vertel ook asb.
Lagogies, geluk met jou 5! Mag hulle mooi bevrug en verdeel.
Lynkie, drukkie dame...
Chrizzie, Twinkle, Andie, zettie, Strikkie, Slakkie, al die dames... Wees gegroet!
AFM: Gaan goed met my. Net n hormonal monster wat 1 oomblik ML wil wurg en volgende oomblik sommer huil so lief is ek vir hom. En ek het n tjoklit en koek lus wat skrik vir niks! LOL!
lekker dag dames
Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36
TTC since Nov 2011
Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN
THE END..not yet
IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.