× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 7 months ago #246771 by zettie
Goeie more julle skuus ek so so stl ek voel net so bietjie verlore op die oomblik dit is hoekom ek so stil is.

Ek het nou besluit om die hele TTC ding `n breuk tegee ek wil 20kg verloor voor my verjaarsdag dit is in Junie en dan sal ek weer op die TTC perdjie klim.
My kop is nie op die oomblik reg vir hierdie paadjie nie.

Ek wil net hê julle moet weet ek lees elke post en bid hard vir elkeen van julle al gesels ek nie regtig saam nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246770 by Bea
Baie dankie julle almal dat julle so positief is en vir al die gelukwensings - MAAR ek voel regtig waar ek kan dit (NOG NIE) as 'n BFP beskou nie!! Nie voor Vrydag nie!! Nee jong... ek is mos 'n banggat, vra maar vir Bytjie, ek toets nie voor die tyd nie - sal maar Zen probeer wees tot Vrydag.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Lagogies, hoe gaan dit met al daai medikasie en spuite? Sterkte, ek glo ook hierdie IVF is joune! .

Zarah, het die ou heks al haar verskyning gemaak??

Sexy-hexy, dankie vir daai tabel - ek wil dit so graag glo! Sterkte vir die sinus en die gynae volgende week.

Bytjie, hoe gaan dit nou met die 2ww? Wanneer toets jy?

Baie dankie en hallo ook Zettie, Klippie, Lynkie, Nanukie, Chrizzie, Twinkle en al die ander dames. Baie dankie vir julle ondersteuning. xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246761 by Andie
More julle!!

Ek het gister probeer post, maar my hele post verloor to ek dit submit en net nie weer tyd gehad om in te log nie.

Bea, ek wil ook solank sê geluk!! Dit klink vir my sommer baie positief. Maar sal jy regtig kan wag tot VRYDAG voor jy weer toets?? Nee hel, nie eers EK sal dit kan hou nie!! Ek stem saam met Zettie. Gaan toets weer Woensdag. Dan is dit mos 48 uur later en ek is seker jou telling sal meer as verdubbel het!!


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Baie jammer oor jou baas en sterkte vir die tydjie wat voorlê.

Hexy, sterkte met jou gynie besoekie!! Ek hoop daar is sommer baie goeie nuus en planne.

Zarah, al enige verdere tekens van AF?

Bytjie, hoe vorder jy in die 2WW?

Al die res, Chrizzie, Klippie, Lyntjie, Lagogies, Nunukie, Zettie, Twinkle, Strikkie en almal, wees gegroet!!

Niks nuus my kant nie.

Lekker dag!!

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago - 12 years 7 months ago #246739 by sexy~hexy
Hi almal

Hoe gaan dit?

Ek sien die mense in die Kaap kla dis so warm....lyk my die land het weer 'n hittegolf! Hier is dit weer toegetrek en hoor ek donderweer....en 'n halfuur terug het die son nog geskyn...so reen of donderweer is oppad!

Bea!!!!!!!!!!!! Ek se ook geluk, want 10 is 'n positief.

Kyk die tabel wat ek aanheg....enige iets bo 5 is eintlik al 'n ++++++++ :rock: Ek bid regtig dat jou telling ver-trie-trippel LOL Jammer om te hoor van jou baas...en sterkte vir die tyd wat voorle *drukkie*





Geen nuus aan my kant....voel alweer bietjie siek van sinus...selfde as laas maand die tyd - supposedly OV tyd...En volgende Woensdag sien ek die gynie...

Lekker aandjie verder....my magie grom...darem bring hubby take-aways vanaand.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246738 by Chrizzie
Hallo almal!

Bea!! Ek is seker daai telling gaan klim!!

:heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246721 by klippie
Hallo dames!

Jammes ek is so skaars, maar ek werk bietjie hard :-(

Bea, ek hop net gou vinnig in om te sê baie baie geluk! Ek weet sommer daai telling gaan die hoogte in skiet teen Vrydag!!
Jammer oor jou ander nuus :-(

Hoop julle ander dames geniet die res van julle Maandag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246714 by Lynkie
Bea, vir my lyk dit ook baie positief. :woohoo: Baie geluk.

Jammer oor die ander nuus :cry: Sterkte.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account