× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #127496 by Strik*kie
Dankie Anje, sal nou maar sien of die heks opdaag ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127493 by Strik*kie
Dankie Morgan, sal maar die naweek bid en hoop en vertrou!!!

Hi Cornel sjoe dis amper tyd ne?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127492 by Lia
More more julle, uiteindelik kry ek ook ‘n tydjie om in te loer.

Karin, ek het groet die grotman gaan kyk en ek het gedink dis vrek snaaks en party goed is baie waar. Die enigste deel wat ek baie goed onthou is die deel waar hy se vrouens is gatherers en manne is jagters bv. Mans en vroue gaan kuier by vriende, tydens die kuier ruil vrouens soveel as moontlik skindernuus uit en sodra man en vrou weg ry by die vriende, dan wil sy by ml weet waaroor het hulle gechat om nog info te “gather”….wil nou nie alles vir jou spoil nie, maar daardie deel was vir my so waar, ek doen dit definitief. Daar is kru taal, maar kyk verby dit na die storie.

Mmmm, ek was ook ‘n ou Casper fan, maar toe hy daai grillerige karakter oom uitgebring het, het ek opgehou kyk na sy shows, gril my dood vir die ou oom.

HI M2m, lekker om van jou te hoor en baie bly jou kids is nou weer gesond. Jy moet asb. phodies kom laai.

Ai jammer Drix, dis die ergste ding om hulle te laat uitsit, maar dis beter so as hulle in pyn is. Bly julle is almal net betyds vir die naweek gesond.

Hehe G, lyk of jy gaan sukkel om De Nys te laat eet.

Het skapie se phodies op FB gesien, sy is pragtig, en wat ‘n bos hare !!

Hehe Slakkie en Strikkie, ek is ook nou bang vir die kraam ding – maar daar is nou nie meer omdraai nie ;) Moet se die broeisgeid maak die gedagte bietjie beter.

Ella, jy is so ‘n sterk mens en so positief, jy is regtig ‘n seening in my lewe en ek glo regtig jou wens sal nog eendag waar word. Ek begin sommer nou al bid vir jou volgende IVF !!

Strikkie, ek het spesiaal kom in loer om te hoor wat se jou chart en dit klink great !! Dit gaan ‘n laaaaang naweek wees. FXFXFXFXFX

Hehe Pais vir gimnastiek dag, hy het gehoor sy mamma vertel vir almal hoe groot is hy nou gym hy so bietjie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127477 by Cornel
GRIETA WAAR IS ALMAL VANOGGEND?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127451 by Cornel
Goeie more Dames.

Sjoe maar julle gesels weer lekker......ek is baie bly!!!!!!!!! ;)
Het op 'n staduim benoud geraak,toe die groepie so bietjie stil geraak het....... :blink:. Maar ek sien ons is weer op dreef! :laugh:

Ek kan regtig nie veel onthou nie,my kop voel soos 'n sif vanoggend......vol gaatjies! :S

Ek kan net vir Bella onthou! Sterkte dolla!!!! Bly jy is so positief! ~ POSITIEWE DENKIE BRING POSITIEWE DADE! ;)

Wel,DH is nou in die bed.....slaap te heerlik! :silly: Dit is heerlik bewolk en koel hier,so hy kan HEERLIK slaap! :silly:

Ek het nog net 9 Varksiektes oor om te doen......Van 154 is daar 128 wat Wereldwyd is...... :dry: Ek het net die gedoen wat Wereldwyd is... :P

En ons gaan een van die dae huis toe,en daar is nog 'n paar goedjies wat ek wil/moet doen voor ons gaan. Ek is nou ook besig om al my goedjies uit te sorteer wat ek weer terug SA toe wil vat...... :woohoo:

Wel dis genoeg van my!

Lekker dag vir julle almal!
Ek is so OPGEWONDE VIR GERNE!!!!!!!!! :woohoo: (voel of ek regtig daar is)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127437 by Morgan
ek wil nou ook daar gan lees!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127434 by Tienka
Ek sien Cornel se niggie Gerne het induksie gehad 12uur gisteraand, dis nogal opwindend!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account