× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #127426 by Morgan
Haha strikkie ek was nie ingelog toe ek opvang nie want dan se julle mos ek roofkyk LOL dan sien mens nie die tickers en goed nie.

Sjoe daai chart lyk goed!! Flip dit sal nou GREAT wees as jy daai FS kan bel en se dankie maar nee dankie... fxfxfx vir jou al die pad!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127425 by Paisley
ek is ook oppad uit - tatta dolla's. Lekker weekend!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127417 by KarinM
More almal! Hoeraa vir Vrydag - weereens! :laugh: Ek raak nou skoon bang as ek sien hoe die tyd vlieg vir ons.

Gaan nie personals doen nie, net 'n groot HALLO aan almal en aan Bella ~ :( ai girl, ek is so baie jammer, ons het sulke groot hoop gehad vir 'n BFP die maand. Ek haal my hoed af vir jou en jou wonderlike attitude en aanvaarding. (((hugs))) Mag God julle binnekort seen met 'n nuwe lewetjie.

BFP: Gaan baie goed met my en sussa. Sy is nou werklik baie besig, voel haar vreeslik baie skop en skud in die aande nou. :) Dis 'n heerlike gevoel, maak mens sommer soveel meer gerus.
Ek sit net met hierdie aaklige, irriterende brand pyn gevoel langs my rib onder my regter bors.... :S Maar ek het dit met Reuben ook gehad so ek weet ek gaan suffer met dit tot op die einde. seker maar liggamente ens wat te veel rek.

Lekker dag aan almal!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127415 by Strik*kie
Morgan by my signature is my link. LOL Hallo!!

Tata Ella, geniet jou naweek jong.

Thx Tienka!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127411 by Tienka
Ta-ta Ella, geniet die naweek en die wyn!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127410 by Tienka
Strikkie, ek is so saam met jou, sal vir jou spesiale gebedjies opstuur ((HUGS))

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127408 by ella~bella
Dankie vir julle almal se support! Ek waardeer dit genuine baie!

Ek is baie jammer dat ek nie tyd kry om als op te vang nie, maar elkeen van julle is in my gedagtes!

Ek moet nou eers weer af log. Ek praat weer volgende week en Donderdag met julle as ek terug is by die huis. In totaal was ek nou 'n maand in die Kaap! Ek mis my huis!

Mooi bly en lekker naweek! My wyn roep! Whaahahaha!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account