× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #127380 by Tienka
Ons hou Kersboom more (die werk), dit gaan soooooo lekker wees, kannie wag nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127379 by Strik*kie
Dink jy rerig my chart lyk goed Paisley, ek kan nie rerig se nie, want baie se my temp na O is te laag, dit dui op prog probleem???
Ek wens so in my hart dit is my maand, maar daai negatiewe gevoel wil nie weggaan nie en ek wil ook nie opgewonde raak en AF kom en slaan my tussen die oge nie!!!!

Dankie Tienka!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127378 by Paisley
hehe - nee ella, strikkie se goeie chart beteken dat hulle dalk REEDS 'n baie SUKSESVOLLE marathon agter die blad het - en dat sy vir 'n hele ruk lank NIE rooiwyn sal kan drink nie ;)

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127374 by Slakkie
Julle ek moet nou eers bietjie werk! Chat later weer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127373 by ella~bella
Dankie Strikkie, dit help nie om down in the dumps te wees nie, want hierdie tipe ding is uit ons hande.

Paisley, hoe dan nou anders!!!

Sjoe girls, ek gaan vanaand 'n lekker wyntjie drink! Het 2 maande laas alkohol oor my lippe gehad. Ek hoop net nie ek maak my naam gat na 'n halwe glas wyn nie!! EN, manlief land 2 uur in die Kaap, so ons is lekker saam die naweek!

Strikkie, beteken 'n goeie chart dat julle maraton hou die naweek!??!!?

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127370 by Tienka
Ella, jy is een amazingly sterk vrou, baie sterkte!!

Toema Strikkie, ons wag ongeduldig saam jou deur die naweek!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127366 by Paisley
((((((((((hugs)))))))))))) ella!!! Ek love you positiwiteit.

Strikkie - JOU CHART!!!!!!!!!!!!!!!!!!! hy lyk great - regtig nog die beste een tot op hede doll!!... Dit gaan vir jou 'n LAAAANNNNGGGG naweek wees, ja. Fx

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account