× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #127365 by Slakkie
Wow Ella ek hoop jou positieweteit steek ons almal aan!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127364 by ella~bella
Slakkie, jy verstaan nie die ongelooflike gevoel om te weet daar is sperm nie. Ons voel so geseend met die wete dat ons weer kan probeer.

April-maand was ons gesê ons kan nie eers probeer nie!

Moet nooit moed verloor nie, ons is almal gebore om Mammas te wees. En glo dit elke dag!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127361 by Strik*kie
Ai tog Ella, jammer oor die BFN man, sjoe maar jy bly positief, RESPECT!!!!! En daar sal uitkoms kom vir die 2e een.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127358 by Slakkie
Ai Ella my ek wens so dit was ander nuus maar ek is baie bly dat jy so positief voel! En onthou as daar sperms is is daar altyd 'n natuurlike kans!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago - 15 years 11 months ago #127356 by ella~bella
Môre al julle pragtige mense!

Ek wil net kom update oor my 2de bloedtoets vanoggend wat negatief is.

Ek is regtig bevoorreg om vir IVF te kon gaan, al was dit nou die positief nie. 6 Maande terug het ons gedog ons is in 'n doodloopstraat. Om te hoor jou man is steriel en daar is geen sperm nie, voel nie lekker nie.

Vandag het ons sperm, baie goeie kwalitiet embryos, so waaroor kan ek kla! Ek neem maar aan dat my liggaam nie gehou het van die proses nie, aangesien dit so kunsmatig is, maar volgende keer sal sy reg wees!

Ons het 'n ongelooflike journey geloop die laaste paar maande. Ek verruil dit vir niks.

Julle wat ooit oorweeg vir IVF, dit is glad nie so erg nie. Ja, op tye bietjie emosioneel, maar met die regte support is dit 'n breeze! Ek doen dit môre weer met 'n smile. Moet net uitfigure waar ek die geld gaan kry, want ons sak is nou plat!

Nou ja toe, mooi dag en naweek vir al julle great mensies.

Glo en vertrou ten volle in God se volkome goedheid!
x

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127354 by Strik*kie
Wat is julle planne vir die naweek? Oehhhhhgggg dit gaan lang naweek wees. Wens my af datum was eerder vandag en nie eers maandag/dinsdag. TIK TOK TIK TOK!!

Slakkie gaan julle nou die maand probeer?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127352 by Paisley
hi strikkel!! Oi oi slakkie - gaan julle nou vg maand probeer???

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account