× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #126948 by Cornel
Hier is die spieelkassie:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126945 by Cornel
Hier is die bedjie.....daar is 2.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126941 by sexy~hexy
Hey Cornel...HAPPY ANNIVERSARY :) Mag julle nog stokoud saam word hehehe

Hiya Driekie...spreek mens Eoin se naam uit soos jy aanvanklik gepraat het van - Owen?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126940 by Driekie
Dankie julle!!!Ek haaaaaaat meds terwyl preggy maar wat kan ek maak?Gelukkig is dit veilig en word ek nie nou elke tien minute wakker oor ek nie asem kry nie!!

O jaaaa julle - dis AWESOME, my man het gisteraand 7 lekker harde skoppies van Eoin gekry!!!Hy sit gewoonlik sy hand so op my maag waar ek hom se ek voel hom om te kyk of hy al kan voel en wragtie net toe hy wou moed opgee soos die ander aande se ek hom hy moet vinnig sy hand aan die onderkant sit want hy kriewel daar en voila :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126939 by Cornel
Goeie moere/middag dames!

Sjoe wat 'n oggend,ek kom net nie hier uit nie!

DH is by die huis....begin weer vannaand met nagskof!

:woohoo: Ons is vandag 4 jaar getroud :woohoo:

Sien hier is 'n paar wat nie vandag so lekker voel nie,wl ek hoop julle voel gou beter.

Gaan gou vir hulle 2 fototjies post van 'n kamerstelletjie wat ek gekoop het.

Lekker dag vir julle almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126927 by KarinM
Hi Driekie! Great nuus dat jy en Markus albei beter voel. Hoop dit hou nou en julle is okay vir die res van die somer.

En Ella julle? Weet julle wat haar nuus is al?

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126920 by Beertjie
Hallo Driekie ek is so bly jy voel beter en dat julle reg gekom het by die dokter!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account