× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #125520 by sexy~hexy
OoOoOoOh....mag hierdie dag Lalie se dag wees :)

Ek het gesien op die ander site Jooste het gese sy gaan vir die volgende twee weke weg wees vir besigheid so sy sal seker eers na haar FS besoek die 11de weer kom post.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125519 by Goggatjies
Laliek - ons hou alles gekruis vir jou
Kan nie wag om te hoor van jou bfp nie

Strik- jou temps is nog mooi hoog, jy sal maar nog 'n paar dae moet wag
Geen idee van die cm nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125513 by Cornel
Nee nog geen nuus nie Anje,sy het gese sy gaan gou 12 die vir die uitslae bel of sy gaan dit haal.....

Waar is Charlaine?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125512 by Strik*kie
Hi Morgan, einde van die maand. Hoop eintlik in my hart dis nie nodig nie maar het ook nie baie hoop vir bfp nie :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125506 by Lia
Sjoe, nog nie nuwe nuus van Lalie nie, ek kom nou nou weer in loer.

Hi Morgs - kuier jy lekker in Polokwane ?

Marie, love die theme !!

Strikkie, gits jong, ek weet nie, maar ek hoop dis 'n goeie ding. !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125485 by Morgan
WHOOP WHOOP lalie hou styf duim vas vir daai BFP!!!!

Marie die kamer gan stunning lyk!

Al enige nuus van ella?

Strikkie.... eks nou confused... waneerr gan jy FS toe?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125479 by Strik*kie
Dankie Lalie, het jou terugreply daardie kant. :lol:

Nog net 'n rukkie dn weet ons...........................

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account