× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #125714 by sexy~hexy
Hi Driekie :) Ai jong...hoop julle almal voel gou beter! Ek weet hoe dit is, want Jayden besluit mos altyd op die einde van die maand nou raak ek siek...dan kan ek hom dokter toe vat maar daar is nie geld vir meds LOL

Dis darem maar sleg wanneer 'n kleuterskool/dagmoeder toemaak oor Desember en jy moet werk....baie van die mammas hier in die dorp sit al klaar met hulle hande in hulle hare...want hulle moet werk en die plekke maak toe...ek is een van hulle...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125713 by Driekie
En nout ek jou vergeet!Skuus Anje - hoe gan dit met jou en meisiekind?En die nuwe kombuis??Ek is sooooo jaloers!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125712 by Driekie
Soos ek nou weer vergeet het - ek gan dalk weer vroeer loop want ek moet manlief by die dok kry...sy maag het ok nou moeilikheid begin gee...en ek wil nie nog sieker word nie!!!!
SHAME en nou's dit nog sy b-day ok vandag!!!

O ja en dan is my volgende scan en afspraak - die GROOT 22weke ene - MAANDAG 08 November....kan nie wag nie..hoop net Eoin het nou genoeg water daar binne!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125711 by Lia
Hi Drix, het gewonder waar is jy deesdae. Shame, hoop julle almal voel sommer gou beter !!

Beertjie, die hier is die link vir die thread oor die pampers vs huggies vergelyking:

www.moomie.co.za/forum/5-your-baby/12392...gies-vs-pampers.html

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125709 by Driekie
Hehehe neee Cornel - ek sit soos n skoolkind en skryf notas....hehehe...anders vergeet ek helfte van wat ek wou se!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125706 by Cornel
Hi Almal!

Sjoe maar dit is stil hier.....ek het net 1 bl gehad om op te vang.

Ai ou laliek! Jammer oor die uitslae...........maar moet nie moed opgee nie asb?? Ons almal sal hard en aanhoudend vir jou bid!

Sjoe Driekie,maar jy kan ONTHOU!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125690 by klippie
hallooooooo drixter! Sjoe sterkte, lyk of dinge rof is!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account