Helllloooooo!!!!!!!!!!
Eers gou personals dan update ek julle met my "mini-drama"
Anks - ek soek jou job!!!!Ek het n vakansie DRINGEND nodig, en frikken bleddie hel vrou - jy smelt weg!!!!
Cornel - hehehe jy moet maar die kwaai vir die mense en dinge wegsweet in die gym jong!Jy het uithouvermoe hoor!!!
Hexy - ai dolla, sterkte hopelik kan daai scan help dat julle finally kan uitvind waarom en hoekom en en en!!
Ella - ek hou regtig styf duime vas dat daai telling gan opgaan!
Ansa - geluk met jou b-day gister en ek hoop regtig jy kan nou daai rus en vrede kry en dat jy verder die beste preggy-tyd sal he!
Klippie - dis mos soos ek jou ken, garage pie en al - so bly jy's beter!Wat was toe die prob??
GB - ek huur jou nou onmiddelik op die daad - WOW,dit lyk FAB!!!!
Lalie - don't stress, dis nie oor tot dit oor is dolla!
Pais - baie geluk met jou 3de trimester en wow vir jou oulike boepie!!!
Beertjie - ek se dis n seuntjie!!En moenie stress oor jy baba nie voel nie, jy het al 10 teen 1 en weet dit net nie!O ja - vir my het pampers gewerk want Markus het bo-oor die ander doeke gewieps en ek het n klomp "duds" gekry in die huggies pakke (tabs af of die doek is skeef en en en)
Morgs - well done!As jou kiddie die groente-purity like, doen jy definitief iets magic!Markus het dit net gespoeg - mal oor die "pudding-purity" gewees maar vergeet maar van enige ander soorte!!
Karin - jou meisiekind is pragtig verby dis hoekom sy nie wou gesiggie-wys nie hehehe!
Tanasha - hoop jyt jou Duitsland-werkweek enjoy!!
Galaxy - WELKOM DOLLA!!!!!!!!
Slaks - HAAI HAAI SLAAI - hoop jyt die kort vakansietjie geniet!!
Liz - hou moed jy gan daai plus een van die dae kry!!
Strikkels - dit sal jou beste besoekie ooit wees ek weet dit sommer!!!En dai cm is n goeie ding!!Veral as dit so baie is
HEEEEELLLLLOOOOOOO almal anders!!
EN nou my drama:
Hehe - Vrydag het ek regtig gross gevoel en is toe sommer vroeg huistoe en ek piekel toe apteek toe met my en Markus, hy kry sy meds en ek mag net Expigen kry en Salex...Needless to say die meds het eers sy ding begin doen Saterdag na ons terug gekom het van die Krieket ..en ek hoes nou nog en het n verstopte alles (neus the works) - so griep/bronchitis iets wat ons het....en om als te kroon steek my man toe aan..
Nou ja manlief klink woes en Markus het ongelooflik baie slym op die bors en ek het nie nou bucks om hom by physio te kry of so nie so dis effe nag om hom te kry om gesond te word en ek hoes nog
Verder is dinge by die werk rof want ek probeer om dok-orders te volg en rustiger te wees maar sodra ek "rustiger" is dan foeter my mense als in hulle onmiddelike omgewing so op dat ek minder stress sou beleef het as ek dit self gedoen het...Onder andere R700-00 se skade op n consignment en dis net die begin!!
Verder is Eoin so so oulik - en hy beweeg al te lekker heel dag lank..Hy kry nou nie sy eie kamer nie en moet met Markus deel,so ek sal net bietjie re-arrange en regpak en dan photies kom post..en dan het ek n photie van sy klere geneem, skoon geskrik want ek het wragtie niks niks klere nodig nie!En dan my 20weke boepie en sommer vir die fun my reuse-kat Mufasa dat julle kan sien hoe groot die lummel is!Sal nou post..
Skies vir die laaaaaaang post!!