× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #125382 by Beertjie
Dankie Ankia, sterkte met die beplannig van die party... wanneer verjaar julle?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125381 by Slakkie
More more!

Sjoe ek moes omtrent 'n week opvang!

Ek is terug onthou ek was mos weg saam DH se werk en het eers toe gisteraand teruggekom. Het gister net so op FB gekyk wat aangaan!

JULLE GAAN LEES OP DIE ENGELSE THREAD ONMIDDELIK WAT MET LALIE GEBEUR HET!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125378 by Cornel
Hi Ankies!

Ag dis heerlik,gaan julle 'n groot partytjie hou?

Donderdag is ons Huweliksherdenking. Maar DH begin dan weer met Nagskof. Die 5de Nov verjaar my Pa.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125371 by Goggatjies
Goeie More

Beertjie, ek het William eers op 18 weke gevoel, en toe was dit stil tot 22 weke. Sterkte met die nie lekker voel nie.

Gaan goed vanmore, het nie klagtes nie.
Nie meer so besig nie, is net besig om my en ml se 30ste verjaarsdag uitnodigings te maak.

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125370 by Beertjie
Pais watse tipe doppler het jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125362 by Beertjie
Ag dankie julle! Jammer ek pak sommer so af, maar ek voel regtig nie lekker nie.

Hoe gaan dit met julle vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125358 by Paisley
Beertjie liefling! Ai jong - jammer jy voel so down in the dumps jong! Ek weet dit is stressvol as jy nie baba voel nie, maar onthou almal is anders!

My gynea wou my nie op my 17w ondersoek glo toe ek vir hom vertel ek kan al vir Rikus voel nie - want eerste babas voel mens gewoonlik eers op so 22w. Eers toe my dr. self voel hoe die oukie skop, toe besef hy dat ek vir ou rikus regtig kan voel. So ja dit is nie die norm om op 16w al jou baba te begin voel nie...

Hou moed - alles is fine.
xxx

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account