× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #125403 by Lia
More more dames

Pais, dankie dat jy se, nou kan ek nie wag dat sy begin hik nie !!

Welkom Galaxy, hoop jy steek sommer gou aan met ‘n BFP !! Jammer jou 1ste IVF poging het nie gewerk nie, maar bid en vertrou die volgende een werk.

Hi Marie, jou mannetjie is seker so aan die beweeg, omdat jy so aan die beweeg is. Lekker, ek wens ek was al so ver met my kamer gewees, maar ons maar nou eers kombuis klaar maak.

Ai Beertjie, jammer oor die MS. Daar is party mense wat hul baba’s eers hier op 22 -24 weke begin voel – niks met vet te doen nie – so wees maar nog so bietjie geduldig – komende van iemand wat self nie kan wag om baba ordentlik te voel nie.

Slakkie, hoop jy het jou tyd weg geniet.

AFM: Het heerlik geslaap gisteraand, voel baie goed vanoggend, net bietjie geirriteerd met my baas wat dinge uitstel tot op die nippertjie.

Ek gaan gou Lalie se nuus loer – hoop ek kry tyd.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125400 by marie r
Laliek FXFXFXFXFXFXFXFX vir jou. Kan nie wag om te hoor wat die bloedtoetse sé nie.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125393 by Beertjie
Sjoe! Geluk aan Lalie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125392 by sexy~hexy
OOOOOH LALIE.....fxfxfxfxfx dat dit jou BFP hierdie is :) :) :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125389 by Slakkie
Beertjie by TTC 2010

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125387 by marie r
Beertjie met Eduan het ek eers iets begin voel op 20 weke, maar nou met Marinus het ek al by 16 weke iets gevoel. Dit was baie lig, maar ek het mos toe nou al geweet hoe dit moet voel. Moenie so af voel nie, peanut is fine. Jy sal sien.

Ankia jy moet bietjie vir ons foto's van die uitnodigings post.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125383 by Beertjie
Slakkie watse thread?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account