× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 9 months ago #125191 by sexy~hexy
Ek wil ook blog maar ons werk blok mos alles :angry:

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #125189 by Paisley
ai galaxy!!!! ek hoop regtig januarie bring vir julle goeie nuus! Omdat ons tweede iui ook eers gewerk het, glo ek regtig daaraan dat 'n mens se liggaam ook net eers aan die meds moet gewoond raak met die eerste siklus - en dat die tweede siklus dan daarna sal werk. Ek hoop regtig, en vertrou saam met julle dat dit sal werk!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #125187 by TaNasha
Dankie Paisley! Ek sukkel bietje om dit up to date te hou, kry net nie die tyd daarvoor nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #125183 by Galaxy
Sperm telling is baie laag en ek het endometriose wat al verwyder is maar dit bly terug groei.

My bigest dream is to have a baby of my own one day.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #125182 by Paisley
tanasha - ek love you blog!!!!1

Strikkie - die manne is maar 'n pyn oor daai tipe van goedjies! Hulle ego is maar daar onder vasgemaak... ek dink nie ons sal verstaan hoe erg dit vir hulle is nie.

Toe manlief se telling na was 32mil was die vorige keer toe is hy
'n soos 'n duif wat pronk!!!!!!!! sooo trots op sy swemmertjies

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #125179 by TaNasha
Strikkie, dit is veronderstel om net soos Clomid te wees, maar dit droog nie CM op nie, en ek het ook nie enige van die side effects soos hot flushes or hoofpyne gehad nie. As ek die maand nie my BFP kry nie, gaan ek dit defnitief weer volgende maand gebruik en dit eers vir n rukkie probeer voor ek met die Clomid begin

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #125178 by Strik*kie
Ai Galaxy dis baie geld, is daar rede hoekom julle nie gewone IUI doen nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account