× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #125356 by sexy~hexy
Beertjie, moenie worry nie. Elke vrou ervaar haar swangerskap anders en dis eintlik eers hier van 20weke af wat jy baba rerig erig sal begin voel...dalk beweeg baba al en dis so kielie gevoel in jou maag, of voel jou derms trek saam....iets wat jy glad nie eens aan dink nie, maar dan is dit baba wat beweeg. En dit gaan nie oor jy vet is nie, en jy is nie...jy is vir my pragtig!!!

So moenie te veel stres nie, as jy dan regtig wil, bestel vir jou 'n doppler en dan kan jy baba se hartklop hoor. Maar wees rustig oor baba voel...dit sal gebeur :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125353 by Cornel
Goeie more dames.

Sien dit is nog lekker stil?

Hoe gaan dit vanoggend met almal!

Kan nie glo ek en DH is Donderdag al 4 jaar getroud nie.....sjoe die tyd vlieg darem.....!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125349 by Beertjie
Goeiemore julle!

Waar begin ek vandag...my gemoed is in die gutter! Het al weer opgegooi en dit was nie lekker :( Ek het nog nie babatjie gevoel nie, so ek raak nou angstig... dink julle dit kan langer vat oordat ek vet is?

Marie ek wens my baba kamer was al so ver, maar dit gaan maar stadig... het vir klein peanut 'n baba kameelperdjie gister gekoop hy is so mooi!

Hoop almal het 'n lekker dagie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125314 by marie r
Jip Hexy, ek sal sodra die kamer klaar is kom post. 'n Groot deel van die kamer sal einde November klaar wees, maar my pa moet nog die kot vir my oor verf en dit sal hy seker eers in Desember of Januarie doen, want hulle bou nog aan hulle huis en dit gaan eers einde November klaar wees. So dan sal die kamer eers heeltemal klaar wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125299 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit?

Hoop julle het 'n lekker aandjie gehad :)

Hi Marie...bly om jou weer hier te sien...en onthou ons soek fotos wanneer die kamers klaar is !!!

Ander preggy fairies...julle moet ook nursery pics kom post....ons het nog laas met Morgan dink ek fotos gesien LOL

Lekker daggie vir almal !!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125291 by marie r
Hi Girls.

Jammer ek was mia gewees, maar daar was gister groot fout met ons internet gewees. Het omtrent lank gevat om bladsye oop te maak en dan maak hy dit net half pad oop. So hopenlik gaan dit vandag beter. Julle het te veel gechat so ek gaan nie eers probeer opvang nie.


Dit gaan goed met my en Marinus. Hy's net baie bedrywig, wonder eintlik wanneer slaap die mannetjie want hy's heeldag aan die beweeg.

Vandag word sy kamer geverf en dan kan ek alles regpak en die kamer begin regkry. Kan nou nie meer wag om te sien hoe lyk alles bymekaar nie. My ma's nog besig om 'n klomp van die goed te maak, so ons gaan die naweek bietjie PTA toe om van die goed wat sy klaar gemaak het te gaan haal.

Lekker dag vir almal, hopenlik bly die internet vandag werk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125192 by Strik*kie
Tata Hexy lekker aand vir jou!!

Tanasha, ek sien net iemand soos ek wat met thyroid sukkel moet dit nie gebruik nie GRRRRRRRRRRRRRRRR Maar ek hou fxfx dat dit vir jou werk.

Galaxy, ons hou duime dat julle sommer gou julle bfp kry en onthou al die hartseer en goed maak ons net sterker.

Paisley, ja - ek gaan nie verder daaroor uitbrei nie :lol: Mans is snaakse goed. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account