× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #124871 by sexy~hexy
LOL ek dink na 4mde kraamverlof gaan Tienka eers vandag en die res van die week opvang...mens se mailbox is altyd die eerste om te tackle, maar ek hoop sy loer vandag weer in!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124869 by G Baby
hello morgan!! Lekker om met jou wee te chat en ek is so bly tienka is ok weer hier. Hoe gaan met carli? het jy al begin pap gee?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124868 by Laliek
Beertjie dis wat ek vir myself se ook!!! It ain't over till the red lady sings ;-) Maar ek probeer rerig om nie te veel te worry oor simptome nie, dit kruip maar in my gedagtes in maar ek weet ook dat elke vrou is anders, party kry simptome ander voel nou weer niks, ander voel of AF oppad is!! So ek kan maar probeer analiseer vir die volgende paar dae maar dis net daai toetsie wat gaan se yeah of neah en ek dink dis 'n YEAH!!! ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124866 by Beertjie
Lalie voor ek uitgevind het ek is swanger het my AF pyne die hele tyd gekom en gegaan... Maar AF het net nooit opgedaag nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124860 by Laliek
Ek dink die ou duiwel het al ernstige kop beserings opgedoen soos ek hom flick van my skouer af elke uur ;-)

Strikkels nee ek probeer nog positief bly en ek voel positief, dis maar net so hier en daar dan kry ek 'n pyn dan dink ek uuurrrgggg nee, AF pyne is oppad maar dan is dit weer weg! Ek probeer nie kyk vir simptome of enige so iets nie, ek dink in 18 maande het ek al my les geleer om dit nie te doen nie :-) Maar wat ek wel die naweek gevoel het is so trek pyne aan altwee kante van my lieste amper, amper asof my vel trek so dit het my BAIE meer moed en positiwiteit gegee!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124856 by Morgan
Hello julle

Wil eerste wees om te se WELKOM TERUG TIENKA!!! sy gan seker net nou kom in loer!

Ella en lalie ek hou styf duim vas vir BFP's!!!!!

G ek is vir so 2 weke in pburg as jy dalk die kant toe kom moet ons n koffie reel.

Klippie bly jys beter!! seker nie lekker om heeltyd dronk te wees sonder om eers te drink nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124854 by Beertjie
julle ander preggie girls, kry julle nog soortgelyke pyne wat soos af voel?

Ek kan nie wag vir die geslag nie, ek wil net gaan shop!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account