× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #124808 by Goggatjies
Hallo g - kan nie wag vir die foto's nie

Pais - Petrus is baie in sy skuk.

Klippie - ek sal before en after foto's hier op moomie sit, gaan dit defnitief nie op facebook doen nie- te skaam daarvoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124805 by G Baby
AI arme ansatjie-dink haar senuwees is al klaar.
WOnder hoekom sy so bloei?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124804 by Paisley
hey G!! bly om te hoor alles gaan nog goed!!!!!! Asseblief sit doopfotos op. Kan nie wag om te sien nie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124803 by sexy~hexy
Ai tog Ansa...ek sou ook so gou as moontlik 'n doppler gekry het, ek kan verstaan hoe sy voel!

Dankie vir die update Ankia!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124801 by Paisley
dankie vir die update ankies!!! Het haar gesms!

Wat sê jou manlief oor die gewigsverlies?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124800 by G Baby
More almal,hoop julle nawekie was lekker! EK net gou terug voering gee oor ons doop. Was omtrent gaos die oggend toe ons opstaan om almla aangetrek te kry en reg vir kerk. De nys was 'n ou engeltjie nie een keer gehuil of gekerm. Sal fotos opsit op fb van hoe tafels gelyk het en hoe ons almal gelyk het. Ons het heerlik geeet-skapie op die spit en ek het aartappelslaai,groenslaai,noedelslaai en avo en aarbei slaai gehad en lekker vars broodjies met bruinsuiker en room. Ek is poegaai na gister en is bly dit is ook nou verby!!!

My vriendin se dogtertjie is donderdag gebore-3.5kg en gesond!

Hexy- jammer om te hoor van cysts en Ankia baie baie geluk met daai 22kg wat jy al verloor het-WELLDONE!!!

Paisley-kan nie glo jy is al in 3e trisemester nie-tyd vlieg - een van die dae hou jy jou bondeltjie ook vas.

EK sal later kom fotos wys
Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124796 by Goggatjies
Het nou net sms van ansa af gekry

Sy leer weer plat op die rug, het weer bloeding gehad die naweek, nadat hulle pretoria toe was. Sy is afgeboek. Skoolhoof gaan probeer om te kyk of sy eers weer na kraam verlof kan terug gaan werk toe.
die bloeding het gestop, maar daar is heeltyd bruin afskeiding, dok se dit is ou bloed.
Sy het 'n fetal doppler bestel, want sy se sy gaan van haar kop af raak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account