× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #124897 by Morgan
Paisley sien jy vra oor hiccups. CArli het teen die enide van my swangerskap baie gehik... sy hik nou ook baie. Elke keer as sy lag begin sy hik.

Dr het gese die cord gan een of ander tyd om die baba se nek... hy se dis guarenteed en dis glad nie n probleem nie die probleem kom wanneer hy styf trek en dit gebeur nie maklik in mamma se maag nie.
Jou dr sal kan kyk na die bloed en suutstof vloei deur die naelstring as als daar reg is dont warry!!

Ek was die woensdag vir my laaste sonar toe was Carli se naelstring mooi tussen haar bene en toe sy gebore was was hy 1 keer om haar nek. Maar dit was nie n issue nie, dr het my nie eers gese nie het dit later op haar chart gelees!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124896 by G Baby
Jy'n flukse mamma om al ryspappies te gee. My de nysie nog tevrede met sy borsmelk.....en mamma is lui. Met 3e ene weet jy wat l? voor met al die kos dinge so mens stel dit so lank moontlik uit. Ek sal op 5 maande begin pap gee-dis oor 2 weke en dan begin die werk bietjie meer raak.
Hy weeg 7.5kg so hy floreer op die borsmelk en hy slaap goed sover.
EK is veronderstel om te werk ma ek is vandag so lui!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124894 by Paisley
haha lalie - oom strikdas het ons beveel - die aand en oggend na die iui moet ons BD... so ons het dit maar gedoen, maar nie weer daarna nie - nee...

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124883 by Paisley
hehe - shame julle ek het nounet my man die skok van sy lewe gegee....

Ons begin donderdag met voorgeboorteklasse - die klas gaan oor keiser. En ek boek toe vir donderdagaand in sy elektroniese dagboek die sessie, maar noem dit net Keiser... Hy het sy alie afgeskrik en gedink ek moet donderdag 'n keiser kry.... arme man!!


wow morgan - ryspappies! Lekker!!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124881 by Laliek
Ha ha Pais dis sooo snaaks jy noem dit want ons het ook nie weer na IUI gebd nie!! Manlief is vas oortuig die FS het gese ons mag nie (en hy het dit NIE gese nie ha ha). So ja, as dit BFP is weet ek ek sal vir nog 8 weke moet wag ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124876 by Morgan
Gan baie goed met haar sy weeg nou 6.5kg ek het 2 weke terug begin bietjie rys pap gee en gister vir haar carrot purity gegee en sy is mal daaroor!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124875 by Paisley
thanx girls - yup. die tyd het behoorlik gevlieg!! Ek kan dit nie glo nie.

Hey morgs!

Lalie - more maak jy jou man wakker met 'n vet soen en 'n bfp - maar trust my; as jy enigsens soos ek is - gaan daar geen lovemakin wees nie... Maar bfp vs lovemakin... cannot compare. My man wou tot op 12w nie aan my raak nie!!! Hy was so bang iets gebeur. Stupid oukie ;)

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account