× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #124849 by Strik*kie
Lalie jy moet net positief bly, dit gaan bfp wees. Skiet daai duiwel van jou skouer af ;)

:woohoo:

Dan kom Ella se BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124847 by Beertjie
Laliek ek hoop van harte julle kry sommer altwee more 'n groot bday geskenk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124843 by G Baby
Laliek-ek hou duim vas vir jou BFP!!! Dit sal darem wonderlike verjaarsdag geskenk wees vir DH.

Beertjie-geluk met 16wke

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124840 by Laliek
Gbaby!! Geluk met Denys se doop! Jy moet fotos kom laai :-)

Beertjie, ag great, oor 18 slapies dan weet jy dalk al of dit blou of pienk is!!

Pais - geluk met 3rd trimester!!! Kan nie GLO die tyd vlieg so nie ne??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124834 by Beertjie
Hallo aan almal!

Lalie en Ella ek hou sterk duim vas vir julle!

Ai Hexy dis sleg jong, wanneer gaan jy vir die sonar?

Pais geluk met 3de trimester!

Ek more 16 weke, kannie glo!!!
En net 18 slapies dan sien ons vir kleine peanut!
Het gister aand gedroom dis 'n seuntjie..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124831 by Laliek
Ja nee ek glo ook Ella sal BFP teen Vrydag he dan!! Exciting!

Ai toggie, ek hoop rerig die bloeding stop vir Ansa!

Hoorie girls julle moet gou die sirkel om die son kyk - dis amazing!! Baie nice!!

Pais - nee ek het nog nie getoets nie, ek oorweeg om more oggend op DH se bday te toets - hopelik gee ek hom nice surprise ;-)

Strikkie - ek voel nog positief maar die ou duiwel kom sit so af en toe nog op my skouer!!! Ek is baie baie excited en nervous!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124825 by G Baby
Julle girls daar van pretoria-ken julle vir sister anna cronje?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account