× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #124770 by sexy~hexy
Hi Ella...

Ek het ook uitgewerk toe jy praat van jy moet 1 Nov jou eerste toetsie doen, dat dit heel moontlik nog te vroeg is. Ek spreek dit oor jou uit dat jou toetsie van Vrydag 'n goeie telling gaan gee. Soos jy self se, 'n nul sou 'n BFN gewees het. Hou moed dolla, ons almal gaan vir jou en Lalie swanger bid!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124769 by klippie
Julle, skapie se babatjie word een van die dae gebore!

Wat het geword van Kriek, Dassie, VB, Nessie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124767 by Strik*kie
Hi girla's

Hoop julle het lekker naweek gehad..

Ai tog Hexy, shame man hoop hull ekan als sommer vinnig uitsorteer.
:( sterkte vir jou.

Klippie bly jy voel sommer stukke beter.

Ella, hou fxfxfxfx dat die telling opgaan. (((drukkie)))))

Hallo Cornel, Ankia, Paisley en almal wat nog gaan opkom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124766 by klippie
Ella - ek is 100% agter jou! Hou moed tot Vrydag toe, seblief! Ek hou styf duime vas!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124763 by klippie
Ag nee Hexy, dis niks lekker nie - ek weet nie wat veroorsaak siste nie. Wat sê die dokter, wat moet jy nou daaromtrent doen?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124762 by Cornel
Ai tog Hexy.....

Wat is 'n bekken sonar?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124761 by ella~bella
Hallo girls,

Net gou terugvoering. Ek was vanoggend vir bloedtoets en die beta telling was 1. Dit is veronderstel om tussen 5 en 20 te wees.

Ek vra dat elkeen asb vir my bid dat die telling by Vrydag baie hoer sal wees vir 'n BFP.

Ek voel heel okay hieroor, omdat ek weet dit is nog nie finaal verby nie.

Ek sou 'n BFN aanvaar het as nul.

Dankie vir almal se gebede en ondersteuning. Ek waardeer dit opreg.

Mooi dag verder en ek kom update sodra ek goeie nuus kry!

x

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account