HI HI ALMAL!!!!!Sjoe genade wat n week!!!!
Ertjie - welkom en baie geluk!!!
Hexy - ouch vir die vingers!!!
Beertjie - ek het ok nogi planne oor waar ek gan kraam nie, so ek weet waar deur jy gaan - sterkte!Maar soos die ander se jy sal sien God voorsien in die ongelooflikste cool maniere waaraan ons dom mensies nie eers kan dink nie!!!
Lekker vir die reen Karin - hehe dit help seker vir koel bly met jou heatertjie!!!
Klippie - ai man ek hoop dok kan jou nou uitsorteer, klink glad nie lekker nie dolla!
Anks - sterkte ek moet nog daai ene doen!Een van die dae gan jy net hoor van die maatjie en daai maatjie!!
Haaaaai Strikkels spikkels!!!!!
Ek sien GB julle doop die naweek - geniet dit al is daar baie werk!!
Anje - ooh ek is sooo jaloers oor jou nuwe kombuis!!
Pais - ooooh lekker pressies koop!!!!
Skuus julle ek is so mia - ons is ongelooflik besig met kers-courier werk!!Ons werk nou so vas tot nuwe jaar en dan het ons n drie-weke lull voor die nuwe jaar se goed begin inkom
Dit gan baie goed hier - ons het net verskriklike wind-storms hier maar geen reen en gister "bonus"

was ons krag van 17:00 tot vanoggend 2:45 af!!!!!
Eoin het nou baie baie begin beweeg en kriewel omtrent heeldag rond - geluk is hy nog gentle met mamma!!Markus het n verkouerigheid,maar ek hoor daar is een of ander bug in die dorp en n klomp kids is siek - nou hoop ek nie dis D-masels of masels of so nie want dit begin mos met so n verkouerige iets!My keel is ok lekker eina en ek het ook loopneus en nies heeltyd, maar ek voel nie juis siek nie, net baie moeg!
O ja en ons het so n fees/kermis van ons kerk die week van gister tot Saterdag met lekker rides en goed..so hopelik het ons dan iets om te doen Saterdag want Darius is in Sannieshof vir Krieket en ek werk die oggend...