× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #123882 by Lia
Great, dan gaan ek net na een toe, hoop ek kry baie specials.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123878 by Morgan
Anje as jy by een baba expo was was jy by almal

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123877 by Lia
Oe lekker Hexy, julle moet dit geniet !!

Shame Drix, so jy is ook lekker besig deur die week en die naweek.

Beertjie, gaan jy self baba se beddegoed ens. maak? Hoekom kyk jy of jy nie 'n besigheid daarmee kan begin nie. Ek is nie so goed in die naaldwerk afdeling nie, het nie eers naaldwerk masjien nie, begin nou spyt raak daaroor, ek sal moet plan maak.

Julle is gelukkig om moerbeie en aarbeie ens. in jul tuin te he, ek het net bome met groen blare en blommetjies. Ten minste voorsien ek aan die plaaslike bye en voeltjies. Het al 'n suikerbekkie of drie daar rond gesien.

Hi Morgs, wow, sy is pragtig man. Dis nogsteeds vir my amazing hoe vinnig sy ontwikkel en groot word. Ons moet 'n koffie reel binnekort na die 10de.

Ek is sommer vies, sien daar is nog net 1 baby expo voor baba kom oor, het hulle almal gemis. Sal verseker daai een bywoon.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123868 by Morgan
Hello julle

Baie bly om te sien dit gaan goed met al die mammas en babas!

Anje whoop whoop vir die belly casting kit!! dis vrek cool!

Ankia daai skool klink baie oulik seker hy gan dit baie geniet!

Klippie hoop die dr het die keer iets wat werk en dat jy gou beter voel... daai moet jy n bottel wyn sink dalk lat dit jou wereld ander kant toe draai dan balance die 2 mekaar uit LOL

Hexy eina oor die vingers so iets kan vrek seer wees! Jyt laas gese julle wil monte casino toe gaan my ma bly letterlik oorkant monte so ons kan dalk iets reel

Baie bly Ansa en babatjie is nog reg!

Hier is n foto van Carli wat al sit... die foto was geneem die dag toe sy 4 maande is (jammer hys skeef)

File Attachment:

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123865 by Beertjie
Julle ek moet nou eers weer groet!
Sien julle weer later!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123856 by Beertjie
Ja dis te lekker, ek is mal oor moerbeie maar het ongelukkig nie 'n boom nie.. :( Ek is mal oor enige soort bessie vrug!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123855 by joo~ste
Beertjie: aarbeie in jou tuin!?? Heerlik! Ek behoort spoedig darem bietjie moerbeie aan my ou boompie in my tuin te he. Dan is al my klere weer pers en kry ek nie die goed uit nie! :)

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account