× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #122991 by Strik*kie
Ha ha ha daar het julle my nou heeltemal deurmekaar gehad. Ek het nooit rerig soooo lank spotting nie, dalk so 2 dae voor af maar dan beteken dit eintlik seker my lp is 10 dae :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122990 by Goggatjies
Goeie middag

Ek is so bly dit is al 4 uur, ek sit met 'n helse sinus hoofpyn en my oe voel ook sommer dik - voel glad nie lekker nie

jooste jy gaan sommer tjoef tjaff swanger raak

ek gaan groet

Gesels weer more

Pais jy het gevra wat is fout, ek was net bietjie depro laas week, maar voel alweer reg om die wereld aan te vat

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122989 by Paisley
askies man - strikkie ja... my LP 14 dae elke keer, maar spotting long before!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122988 by Paisley
jooste - ek het vandat ek begin temp het besef dat ek spot vooraf - en was maand na maand oortuig dat dit implantation spotting is!

My progestoroon was ook 100%.

Met my eerste iui het ek al op dag 8 begin spot, en toe ek met die FS daaroor praat het hy gese hy wil dan my progestoroon aanpas en kyk wat gebeur - en voila. So ja as jy spot, beteken dit dat jou baarmoederwand nie lank genoeg sustain kan word nie - en daar dus nie genoeg tyd is vir die oukie om in te plant nie.

So ja - ek dink jou endo en mioom het jou spotting aangewakker, en is vol vertroue dat jy nou sommer gou swanger sal raak!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122987 by joo~ste
Pais - jip...ons kyk met die verkeerde brille na onsself. Jy is heeltemaal reg. Op die dae wat ek die vetste gevoel het (soos onder andere vandag..) se my man vir my dat ek vir hom mooi is. (HUH!!!??...ek is seker hy's dan blind). Maar, as ek moeite doen en ek vra hom waarom hy so se...sien hy altyd iets raak wat ek mis gekyk het. Dan se hy iets soos....daardie lipstiffie laat jou mond mooi lyk...of die rok doen iets vir jou bene. Ai....mans darem!

Strikkie: My LP is ook omtrent so tussen 10 - 12 dae. Die FS het gese dit is nie noodwendig 'n probleem nie...maar hy sal met my daaroor gesels as ek hom 11 Nov sien. So, dalk is dit te kort?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122986 by Cornel
Paisley wrote:

cornel, my LP was altyd 14 dae, maar ek het al op dag 9 begin spot, en my temps het irratic gegaan. Wat beteken het my baarmoederwand kon nie vir langer as 9 dae sustain word nie, en dit het beteken dat al was daar 'n selletjie om in te plant wat my baarmoederwand nie gunstig nie...


Pais was hierdie briefie nie vir Strikkie bedoel nie?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122984 by Cornel
Jooste,ek het net so met spotting gesukkel na ek die buisswangerskap gehad het......weke voor AF en dan weer weke na AF.......Kom ek se so....ek moes PERMANENT 'n pantyliner dra,maar vandat ek nou op die pil is,is dit ook weg.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account