× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #123023 by joo~ste
Ha ha...ja...en dan sal hulle gaan soek vir die GROOTSTE soort wat 'n mens kan koop. Hoe groter....mos hoe beter!! LOL
:laugh: :lol:

Pais: Okay nou verstaan ek. Ek sal tog ook bietjie hoor wat my FS daaroor te se het. Wie weet ....dalk conceive 'n mens makliker as wat jy dink...maar dinge loop skeef as dit kom by implantasie. Ai...dis alles so ingewikkeld.

Oraait - ek waai nou! Geniet die res van julle middag.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123020 by Strik*kie
Jooste, ek smile ook nou lekker. Dink hulle sal dit heeltemal uit die papiertjie uithaal om te check of dit gaan pas hahahahahah
En hulle sal elke pamflet uithaal om te lees wat waar en hoe. :lol:

Hoe kan hulle dan toets vir jou "lining" of dit reg is of nie??? Nou leer ek weer so baie goed, vannag droom ek daarvan ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123016 by Paisley
oe julle is funny!!!

Strikkie - oom strikdas het vir my beduie dit gaan oor meer as net wanneer jy begin spot en hoe lank jou LP is. Dit gaan oor die kwaliteit van jou wand aan die einde van jou LP. En dit is wat die progestoroon gedoen het - dit het my baarmoederwand lekker bloedryk en dik gemaak!!!

Maar die eerste teken van 'n wand wat nie 100% mooi reg is nie, is maar pre-AF spotting. Maar ek weet nou nie hoeveel dae vooraf hulle as 'n 'bekommernis sien nie.

Jooste - ek was die eerste maand op ligte progestoroon die tweede maand op 'n baie BAIE sterker dosis. DIe uterogestan (ligte dosis) is maar standaard na 'n iui, maar toe ek steeds spot is ek op cyclogest setpille gesit! As ek en manlief nog 'n baba oorweeg sal ons nie weer die iui roete gaan voordat ons nie 'n paar maande cyclogest alleen probeer het nie...

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123010 by joo~ste
Lekker aand Cornel!

Strikkie - nou kan ek nie ophou lag nie :laugh: ...ek sien al hoe staan my DH by die rakke met die tampons en wonder watter soort nou eintlik beter gaan werk. Hy is nogals die tipe wat as hy iets koop hy dit eers uit die boks of sak uithaal en bekyk en dan nogsteeds wonder of daar nie 'n beter een op die mark is nie. Ek is doodseker hy sal dit met sy tampon-kope ook doen! LOL :cheer:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123008 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123007 by Strik*kie
Ok het gou op my charts gaan kyk ek spot net 1 dag so dan is my lp 11 dae?????????????? He Paisley?????????? lol ek gooi jou ook toe met vrae die dag as jy hier kom chat ha ha ha

LMGA - Jooste, dis funny dink ok my man sal nie werk nie whaaaaaahhaaaaaaaaaaaaaaaa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123006 by Cornel
Girls ek gaan ook groet! DH is nou wakker,so nou moet ek seker weer bietjie aandag gee......

Lekker aandjie vir julle almal!
Ons gesels more weer....indien ek nie inlog nie,moenie bekommerd raak nie. Dh is more bietjie by die huis na die nagskof,so dan kom ek gewoonlik nie voor die rekenaar nie.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account