× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #122526 by Beertjie
:angry: Goeiemore aan al die dames!

Wat het gister aangegaan dat julle so stil was?

Ek was gister so siek, wou net opgooi van alles! :S :angry:

Hoop julle het 'n lekker dag! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122441 by Cornel
Goeie naand Dames!

Jammer ek was vandag MIA,ons internet het 17:00 eers aangekom!!!!

Hexy,sjoe girl! Baie geluk met die weight loss!!!!!!! :woohoo:

Die ander,(ek het so vinnig opgevang) ek is so bly om te sien dat dit nog baie goed gaan met julle almal! :silly:

Ek is weer alleen vanaand! Dh werk vanaand sy laaste nagskof! DANKIE TOG DAARVOOR!!!!!

En dan is dit nog net 23 DAE dan gaan Ons bietjie SA toe!!!! Kan nie meer wag nie!

My ma het my laat weet my pa moet (Januarie) 'n heupvervanging kry,so nou wil ek gaan hoor,HOE,WAAR,WAT,WANNEER??????? Ek is mar regtig bekommerd,want
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
Pa is nou 60 en ma is 57. :dry:

Wel dames julle moet 'n lekker aandjie verder he!
Hoop om more deur die dag in te loer (hoop internet werk saam)
:S :dry: :huh: :unsure: :silly: :laugh: :P

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122433 by Lia
Hi girls, het gedink ek gaan gou kan opvang, maar het nou al weer nie tyd nie.

Hoop julle girls, het 'n great dag gehad, ek gaan more ook nie kan in log nie.

PS: Ek dink ek het nou regtig vir baba begin voel Vrydag, dit het regtig soos sagte bubbles gevoel. O en ek dit belly kast kit gewen, ek is so opgewonde, die eerste keer wat ek kan onthou dat ek iets wen. O en wat begin het as 'n ceiling vervang en kragboks skuif in ons semi oop plan kombuis en leefarea, het nou verander in full on kombuis oordoen geword.

Julle moet 'n great week he.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122378 by Driekie
Ek gan tata se - ek waai so biki vroeer....

KOOOOOEEEEEBAAAAAAI!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122374 by Driekie
Hehehehehe - FANKS julle!!!!

My man was nie happy oor hy my nie behoorlik kon bederf nie - oor die krieket...en ek wens hy het maar dit was nog steeds lekker want hy't nog steeds moeite probeer doen!

En ek het baaaaaaie boodskappies en oproepe gekry, so dit was nie n bad b-day nie....net hahahahahaha my hele skoonfamily op die plot het my b-day vergeet..net my swaer en sy meisie het onthou!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122367 by Strik*kie
Wou se ek het iets vanoggend vergeet:::::::

DRIEKELS - HAPPY B-DAY (bietjie laat ek weet :blush: )

Hey Ankia, ek het klient laasweek gehad wat die mooiste scrapbookrame maak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122344 by Goggatjies
Hallo

Jammer ek is MIA - maar gaan bietjie dol, moet al die invoices stuur vir volgende jaar se groepe.

Hexy dit is great oor die 5kg

Driekie, baie geluk met jou verjaarsdag wat Saterdag verby is, dit klink of julle 'n lekker besige dag gehad het

Wel ek gaan nie eers my gewigs ticker verander nie, het net 100g verloor en Af het gister begin, so ek is nie veel gepla nie

Het lekker gescrap die naweek

Watse belangrike nuus het ek vergeet

Lekker aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account