× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #122083 by Driekie
Helloooo's almal - ek nou nie opgevang van Vrydag se gebeure nie, so ek doen nie personals nie.

Ek net op FB gesien Hexy se skraap was nie so bad en dat als darem nou gesort is - soooo bly vir jou dolla!!!

Cornel baie dankie vir my sms Saterdag, het dit baie waardeer!!

Wat n naweek - Vrydag baie besig by die werk, het my gaia afgewerk!Saterdag was ons Klerksdorp toe vir Krieket ( my man se span darem gewen) en dit was die heeeeeeeeele dag se storie en net toe dit ophou bars daar so n storm los dat ons toe maar by vriende van ons gaan oorslaap het op Orkney en gister het ons so 4uur eers weer by die huis gekom.En dis my naweek in n nutshell....

Ek is net dood dood moeg en wil net omval!!!Naweke moet langer gemaak word!!

Hoe ganit verder hier met almal?En wat IS toe fout met Klippertjie??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122075 by Beertjie
Ai tog ek sukkel al weet om 'n pic gepost te kry!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122069 by Beertjie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122063 by KarinM
More almal!

Sjoe, die naweke gaan darm maar gou! Bly om te hoor almal doen goed.

Hexy - so bly dat jy beter is en lekker kon rus die naweek. Mag alles nou mooi gesond word daar binne en mag jy oor 'n paar maande ook jou BFP he. :) As jy Desember weer begin TTC is dit nie 'n winter babatjie nie... ;)

Klippie - sjoe.. verligting dat dit darm nie iets so ergs was soos jy gevrees het nie! Hoop jou oorontsteking klaar gou op, dis sommer yucky ek weet. Sorry oor AF ook.. :( dis suck, ons het so gehoop saam met jou. Next time!!

Ella - Great nuus girl! :woohoo: Dis sommer wonderlik, jy gaan defnitief 'n November BFP wees! So baie bly vir julle!

Beertjie - kannie wag vir die foto van jou boep! :cheer: Ek luv boepie fotos.

AFM: Lekker naweek gehad, gekuier saam met pelle en tyd saam gespandeer, lekker rustig gewees. Koud en nat gewees in George, wat Wonderlik is! Ons kry nou nog reen wat nou en dan val en dis great.
My boep sit elke dag meer uit voel dit vir my! ... sheez... ek voel ewe skielik huge,hehe, amazing hoe dit sommer ewe skielik kan gebeur.
Ek sien my dogtertjie weer Vrydag middag, kannie wag nie, so excited. Dis dan ook my groot scan, hoop alles gaan okay lyk.

Lekker dag girls!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122056 by joo~ste
More Almal-
Dit gaan by my 'n dolle dag wees - so ek groet net so vinnig en dan moet ek skarrel.

Klippie: Ek is jammer oor AF!

Beertjie: Hmmm...ek dink jy gaan 'n dogtertjie he.

Ella: Ek is baie opgewonde vir jou. Op die ander forum waarop ek gesels het een van die vrouens gese dat almal wat gaan vir IVF dadelik na die terugsit van die embrios PUPO is (pregant until proven otherwise!)

Hexy: Ek is bly al die goeters is nou uit wat jou so aanhoudend AF laat kry het. Ek hoop dat jy sommer onmiddelik terugspring na nou normale siklus lengte.

Aan al die ander...hallo daar! Lyk vir my ons almal is omtrent op antibiotika! Ek maak more met myne klaar...kan nog so effens 'n steek pyn voel daar waar my regter eierstok is...maar dit is baie beter. Ek sal dalk net vinnig teruggaan na GP om seker te maak alles is okay as ek die laaste pille more drink. Wil nie he die infeksie moet weer begin nie!

AFM:
Ek het begin met AF en is baie in my skik. Eerstens omdat my siklus darem nie lyk of dit vreeslik befomfaai is met die LAP nie (25dae ipv 27dae die maand) en omdat ek nie enige van daardie irriterende spotting wat ek altyd kry (vir etlike dae!) voor AF opdaag hierdie maand beleef het nie. Ek dink dat daardie bietjie endo en die groot mioom wat ek gehad het dalk heel moontlik die rede is waarom ek so baie gespot het voor AF se aankoms. Ek is verlig dat dit lyk of dit op 'n einde is!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122045 by Beertjie
Ek wil graag 'n dogtertjie he, en manlief wil graag 'n seuntjie he.
Eintlik gee ek nie vreeslik om nie, want dit sal my eie babatjie wees! Ek gaan try om 'n pic te post.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122025 by G Baby
Hi beertjie,sien jy is al 14 weke ! Wow die tyd vlieg darem mar,julle kan amper sien wat die geslag is. Vir wat hoop jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account