× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 day ago #121047 by Strik*kie
Klippie, hou op stres oor duiseligheid, maak nou vir jou afspraak by dr en toets weer moreoggend. HOORRRRRR!!! Dink dis die cheap brand wat dit doen ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121045 by klippie
Jammer weeskind, kan jou nie help met daai ene nie. Nelria sal baie meer clued up wees daaroor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121043 by Strik*kie
Weeskind kan nie vir jou help nie, beter dat sy by dr uitkom dan. As sy op pil is weet ek nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121041 by klippie
Net een ou strepiekiekie. :-(

Nou is ek geworry dat duiseligheid iets ernstig is.........

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121038 by weeskind
Hi julle, kan jul my asb gou gou help, my vriendin is in 'n flat-spin. sy was ini selfde tyd as ek swanger vroeer vanjaar en twee dae na my MC het hul bevind dis 'n buis baba en moes sy ingaan vir operasie om dit uit te haal. ongelukkig was daar complications en moes hulle haar een overy uithaal. die operasie was in junie en sy het 'n skraap gehad. daarna was al haar hormone deurmekaar en ses weke terug het sy toe op di pil gegaan. twee weke terug het sy AF gehad maar net 3dae en baja min. twee dae terug het sy sulke blou are op ha borste begin kry n als wat ons google se dis simptome van swangerskap. is da ander redea? sy baja emosional. gan ha 4pm dr toe vat. reply asb vir my? jamr post is so weird, tik van my foon af n het net duisend lettertjies. dankie amal by voorbaat. (ps ek dink sy wil swanger weea)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121037 by weeskind

16 years 1 day ago #121036 by weeskind

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account