× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 day ago #120874 by Beertjie
Die naelstring is aan die plasenta, eks nie seker hoe dit aan die moeder heg nie, want dit kom mos uit na die geboorte.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120872 by sexy~hexy
Nou wat beteken dit as hulle se die plasenta le laag?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120871 by sexy~hexy
So die naelstring is aan die plasenta en die plasenta aan die baarmoeder? Dog die naelstring is direk aan die baarmoeder. Julle sal dink ek is al 'n "groot" vrou wat die goed moet weet :blush:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120870 by Beertjie
Dis hoe ek dit verstaan, ek mag verkeerd wees.

Wat se julle ander?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120867 by Beertjie
Hexy as ek dit reg het: Die baba se naelstring is aan die plasenta gelee, en die plasenta voorsien die baba aan suurstof en voedingstowwe en die belangrike hormone van die moeder, om te kan funksioneer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120862 by Rakker
Hi Beertjie, dis nie 'n probleem nie, maar jy kan dit noem aan jou dokter as dit nodig is. Ek was al op 2 kursusse antibiotika en is bly ek het dit maar gedrink. Ek hou ook nie van antibiotika nie, maar as jy dit moet drink moete jy seker maar. Ek is net baie lugtig vir urienweginfeksie, so dis hoekom ek maar gaan vir die antibiotika.

Alexander (the Great) born 17 Feb 2009, now a little man:-)

Cherise born 20 April 2011, mommy's little angel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120860 by Beertjie
Dit is vreeslik om so daaraan te dink Ansa! so ons moet maar dankbaar wees! Ek wens so ek kon vroeer by die gini uitkom..
Het jy nie urienweginfeksie so ver gekry nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account