× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 days ago #120834 by Slakkie
Julle ek wens ek kon vanmiddag gaan lunch saam iemand met iets soos lekker groot prawns en baie baie lekker droë yskoue witwyn mmmmm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120832 by Strik*kie
Ansa, so bly als ok met jou en baba. Dit is immer einde van jaar (amper) so gaan geniet die rus!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120831 by Goggatjies
Ansa - ek is baie bly om te hoor dit gaan beter
Bed Rus is beter

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120824 by Slakkie
Ek stem saam Strikkie jigggg vir die 2 ure wag!

Ansa bly jy en baba is OK!! Ons het groot geskrik jong!

Weeskind ek het jou ook geadd maar vergeet om my bynaam by te tik dis die een sonder die kiekie dis ekke daai.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120822 by Beertjie
Hallo Ansa is so bly dit gaan beter! Ek was omtrent gatvol gele met my bedrus!!!! So sterkte girl! Sien jyt 'n foto op FB gepost!
Is die tweede sakkie nog daar?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120820 by Cornel
Hi Ansatjie!

So bly om weer van jou te hoor en ook om te hoor dat dit goed gaan.

Dolla ek dink jy moet dit maar rustig vat.......indien gynie jou wel afboek dan moet jy dit sommer baie geniet!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120816 by Strik*kie
Jiggggg gaan jy ons wraggies 2 ure laat wag?????? Make it snappy, dame!!!! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account