× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 day ago #120794 by Beertjie
Dankie Klippie, ja ek dink ek het dalk blaas infeksie. Hou op stres ek dink jys dalk preggies en ontstel jy die ma ontstel jy ook die baba! Oggend pieps is die beste maar 'n maybe baby tel dit in die dag ook op!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120793 by Slakkie
want ons is volgende week nie hier nie en dr. is bang ons mis die eiertjie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120791 by Slakkie
Klippie as jy laat is kan jy omtrent enige tyd van die dag begin toets

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120790 by Cornel
Hi Klippie.

Gaan kry gou daai Maybe Baby en TOETS!!!!!!!!!!!! Dan sorg jy dat jy by die dr kom girl!!!!!!!!!!!!

Sitro soda kan jy drink as jy preggies is,van koeksoda weet ek nie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120788 by klippie
Slakkie hoemkom eers volgende siklus?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120785 by klippie
Kan ek regtig nou al toets - ek dog dit moet oggend piepie wees?

Beertjie - ek tel nou stompies op - het jy iets soos blaasinfeksie? Ek kry gereeld hoor! Ek drink citrus soda, maar ek weet nie of mens dit mag vat as jy preggies is nie. Gaviscon sal ook help (jy mag drink as jy preggies is). Andersins, maak 'n mespunt vol koeksoda aan met 'n glas water - maar moenie alles gelyk drink nie anders alkalinaseer die maag te vinnig en maak dan net weer meer suur. Vat klein slukkies elke 5 minute. (maar vind net uit of mens koeksoda mag drink as jy preggies is).

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120784 by Slakkie
Klippie jy het dalk MS ......Morning Sickness

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account