× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 day ago #120859 by sexy~hexy
Hi Rakker

Dankie vir daai inligting. My gynie het weer gese antibiotika is nie altyd die oplossing vir infeksie nie, want dit weet nie wat dit moet behandel nie, so dit kan een iets oplos maar weer iets ander wakker maak. Dis moeilik om te verwoord hoe sy dit beskryf het, maar dit kom daarop neer mens probeer maar dit altyd behandel voor antibiotika gegee word.

Ek gaan nou 'n simpel vraag vra...maar verduidelik vir my die plasenta. Ek weet baba is in die baarmoeder en daar is vrugwater en is met naelstring aan mamma verbind. Maar ek is nou heel dom, en nou vra ek maar, wat is die plasenta??? :blink:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120858 by Beertjie
Dankie Rakker! Ek het ongelukkig klaar 'n halwe dosis sitrus soda gedrink! Ek is net bang vir al die antibiotika ek was 3 weke terug ook op 'n antibiotika kursus.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120857 by Ansa_S
Ja beertjie die 2de sakkie sit nog.

Het sondag vir die dr gevra of mens so baie kan bloei net van 2 klein los plekkies by plasenta.

Want dit het gelyk of mens n kraan oopdraai soos die bloed geloop het.

Dr se as mens se plasenta los skeur heeltemal, bloei mens jou dood in n uur se tyd.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120852 by Beertjie
Ek stem slakkie, ek sou kon doen met 'n kreef!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120849 by Rakker
Hi julle en veralm BEERTJIE. Net so paar goed oor urienweginfeksie:


-As jy swanger is is dit belangrik om nie jouself te probeer dokter nie, want dit word gouer erger en dis gevaarlik vir die baba. Onthou urienweginfeksie is 'n bakteriele infeksie en gaan nie sommer gou weggaan sonder antibiotika nie.

-Jy mag citro soda drink, maar dit kan veroorsaak dat hulle nie die infeksie optel as hulle dit toets nie, so wag liewer daarmee.

-Daar is 'n wanpersepsie dat jy suur goed moet uitskakel sodat 'n meer alkaliese omgewing geskep kan word. Urienweg infeksie het juis 'n meer suur omgewing nodig oor die suur die bakterie aanval en dit doodmaak. Dink mooi hoekom werk citro soda - want dit het vit C in ("Citro" afgelei van sitrus).

Hierdie inligting het ek by dokters gekry, so mens kan dit maar ernstig opneem.

Alexander (the Great) born 17 Feb 2009, now a little man:-)

Cherise born 20 April 2011, mommy's little angel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120847 by Cornel
Heeeeeeeeerlik,ek sal die prawns met jou deel maar jy kan maar die wyn drink!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120837 by Strik*kie
Mmmmmmmmm Slakkie as ek naby was .......definislis!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account