× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 days ago #120159 by Beertjie
Ag my moooeder pais!! jy lyk so dam cute!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120158 by Paisley
daar het julle dit nou - die oukie weeg seker al 1.2 kilos!!! Hy is mos maar 'n bietjie vet ;)

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120156 by Paisley


Oi - maar dit raak HUGE!!!!!!! hehe

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120155 by Beertjie
Anje ek sal nog eenkeer kyk of ek een kry, as ek dan nie reg kom nie, sal ek op jou knoppie druk! Baie dankie!!

Pais neem gou die pic toe en maak ons dag!

Strikkie kom nou jong!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120154 by TaNasha
Strikkie vat ook al jou charts saam!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120153 by KarinM
Lalie - BAIE sterkte vir vandag! Dink en bid vir julle!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120151 by Slakkie
Jip Strikkie alle toetse enigiets moontlik wat jy jou hande kan op kry dit spaar alles tyd en geld want dan hoef jy dit nie weer te doen nie. Sê my gou was jy al vir 'n lap? TOE Sê NOU WANNEER IS JOU AFSPRAAK!!!!!

En ek het my charts ook saamgevat en die FS het nie eers daarna gekyk nie en gesê ek kan maar ophou daarmee ek was baie bly daaroor want die temp ding het dit nie vir my gedoen nie. Jy moet ook net vir hom kan sê oor die laaste paar maande hoe lank jou siklusse omtrent was. Ek het van verlede jaar Mei 'n kalender gemaak met al my siklusse op maar dit het so bietjie deurmekaar gelyk maar hy kon darem sien want ek het elke CD 1 vir hom gehighlight.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account