× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 days ago #120150 by KarinM
More almal.

Sjoe, het nou eers 5 bladsye gou ingehaal. Gaan ongelukkig nooit as te nimmer alles onthou nie. Was gister so besig, ek het nie tyd gekry nie vir moomie nie.... dis sad as dit gebeur.

Hallo aan die nuwe dames! :) Mag julle sommer gou geseen word met swangerskappe.

Nykie - genade vrou! Jy't ons almal hier in naelbyt afwagting!! Kan jy nie 'n toetsie gaan koop in lunch tyd nie?? Ag toe seblief....

AFM: Gaan goed met my en bambino. Ek dink sy groei nou teen 'n spoed of my baarmoeder sit nou erg uit, want ek staan nie meer op in die oggend met 'n platterige magie nie... sheez... dis nou 'n sokker bal magie!!
:( ek voel net so groot en vet... ai jinne, ek moet nou my mindset reg kry daarmee... anders gaan ek die res van my swangerskap depro voel oor hoe ek lyk. Miskien is dit ook omdat my skoonsus so pragtig lyk en sy is drie weke voor my. Lank, slank en pragtige magie... hehe... ja ek is sommer jealous.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120146 by Beertjie
Dankie Hexy ek sal gou daar gaan kyk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120145 by Lia
Nee man Pais, het gisteraand weer gesien, mense kan nog nie eers sien ek is swanger nie. Ek wens ek kan al 'n lekker ronde boep wys.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120144 by Lia
Strikkie, alle uitslae van alle toetse wat jy al gedoen het, as jy nie het nie, behoort jy afskrikte te kan kry by dr. As FS nog iets wil weet, sal hy sommer self laat toets. FXFXFXFX

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120143 by Paisley
hehe - hi anje. Ek het mos laas gese... ek sit nie meer boepie fodies op nie. Joune is te mooi ;)!

Maar wag laat ek gou neem

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120142 by Lia
Beertjie, ek kan vir jou die kant kyk vir ‘n joernaal en vir jou pos. Gee jy om as dit engels is, die meeste wat ek gesien het is engels. My baba was 58.2 mm op 12 weke 3dae.

O ja, Lalie, hoe kan ek vergeet, baie baie sterkte met die IUI vandag !! Mag dit lei tot ‘n BFP !!

Jammer Natasha, ek hoop regtig FS kan nou vir jou ‘n pva gee wanneer jy hom sien. FXFXFX

Hi Pais, het ek jou boep phodie gemis, of het jy nog nie een opgesit nie?

Hehe, Strikkels, solank jy ons net laat weet sodra jy daar was. Hoop nie ons gaan lank wag nie ;)

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120141 by Strik*kie
As ek julle se was ek klaar daar he he he he he

Se gou vir my: Wat het julle alles saamgevat dr toe??????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account