× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 days ago #120196 by Paisley
jooste - sterkte met die gewig!! mAAR MOET nie te veel daaroor worrynie. Jyis inelkgeval een van die dae swanger. Ek het ook so 10 kilos opgetel sedert ons troue - en het voor my swangerskap so 5 verloor, maar OI OI OI - alles het maar net so weer opgepile.

Wow vir die mooi gewigstabiliteit beertjie! Dit is awesome.

Hehe - hexy jy onthou goed. Ja nee - aan die begin het ek so mooi geeet... lol nou nie meer eintlik nie. Ek is stout, moet meer groente eet. Maar ek dink ook dit het baie te make gehad met die progestoroon wat ek geneem het, want toe ek dit los, het my gewig gestablisiseer.

Slakkie - jy maak reserves bymekaar vir baba!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120192 by joo~ste
Ek crave 'n Spur burger met van daai pienk sous oor die chips! Hmm....(terloops...ek is nie swanger nie!)
Gits julle, ek besef ook nou dat ek iets aan hierdie 7kg moet doen wat hier op my heupe en maag en boude sit voordat ek swanger word. Ek het 7kg opgetel vandag ek getroud is en ek sukkel my regtig dood om dit te verloor.

Ek moet sommer VANDAG BEGIN!!! Waar kry julle gewigs tickers....

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120190 by Beertjie
Ek het die grootste craving vir kaas en tamatie toasted broodjies!
Sorry anje ek het gelees jy like dit ook! En lemon twist koeldrank

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120189 by joo~ste
Pais...pragtige boepie!! (Ek is jaloers! :S )

Strikkie - vat ALS saam wat jy het. Ek het vir my FS die laaste 2 temp-charts geneem...(hy het dit alles aandagtig bestudeer en my LP getel ens.) - ook al my vorige bloed uitslae, DH se SA, die Clomid progesteroon tellings. Ek het ook 'n lysie gemaak van goed wat ek vir hom wou vertel soos dat ek vir dae voor AF begin al spotting het ens.

Jy kan eerder te veel as te min goed saamvat. Hulle doen dan inelkgeval nog 'n spul toetse, want ek moes weer vir toetse gaan voor die LAP. Sterkte daar!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120188 by Lia
Hehe Slakkie, toemaar as baba kom kan jy se jy het alles opgetel agv baba.

Moet se ek is nie te gepla oor die gewig ding nie, solank baba net gesond is, ek sal later bekommer oor die gewig verloor (Se ek nou)

Girls, ek het nog niks gewerk vanoggend nie en het baie om te doen voor die dag verby is.

Loer nou nou weer in

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120187 by sexy~hexy
Hehehe ek onthou hier aan die begin hoe Pais gestoomde groente en gesond probeer eet het :) Maar as baba lus is vir iets dan is hy lus vir iets :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120186 by Beertjie
Skielik is daar stilte!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account