× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 days ago #120231 by Slakkie
Strikkie hoekom kom jy nie ook Kloof toe nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #120230 by Strik*kie
Slakkie, jy sal 1e weet ek belowe, ek besluit nog watter een so ek google so tussendeur.

Hey Cornellie, bly jy is terug!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #120223 by marie r
Beertjie, Marinus het die 7de Oktober 470g geweeg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #120221 by Cornel
Sorry,Hexy daar is sekere programme waarop ek altyd gegaan het,maar nou is dit sommer geblok!

Simpel goed,DH wou gister na 'n trekker kyk wat hy gekoop het,toe se hulle vir hom BLOCKED ~ PORNOGRAFIE!!!!!! Ek het so lekker gelag......wonder watse trekker is dit of wat sit dalk miskien op die trekker!LOL!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #120218 by Slakkie
Strikkie ons wag nog dat jy rapporteer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #120216 by Cornel
Nee ek het julle glad nie verlaat nie,sal nie sommer net wegraak nie!

Jooste en die ander,ek het net so lekker gewig opgetel nadat ons getroud is,van 65 sommer na 80 toe!!!!!! Sjoe dan se ek dit nog!!!!!!!!

Ek drink net Relislim(Herbal) en Kel 6 en dan eet ek minder!!!!!!
Ek probeer ook baie water drink! Ry 20 min fiets en stap 10 min lekker vinnig!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #120214 by Beertjie
Hallo Mari, sjoe dit wil gedoen wees. Hoeveel weeg jou babatjie al?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account