× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 days ago #120210 by marie r
Hallo girls.
Ek's weer terug. Het gou vanoggend vir Eduan swem toe gevat en toe moes ek hom gou skool toe vat vir foto's. Terug gekom en hy wou 'n dvd kyk. Die dvd vir hom opgesit en ek was seker nie eers 5 min weg nie, toe ek terugkom toe slaap hy.

Cornel, bly om jou weer te sien. Was bietjie bekommerd oor jou. Gedink jy't ons verlaat.

Sien julle praat oor gewig. Ek het sover nog net 4kg's opgetel van die begin van my swangerskap af.

Sies Jooste nou's ek ook lus vir die Chips met Spur se pienk sous......

Paisley, weereens pragtige boepie. Jy lyk nog stunning.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #120209 by Slakkie
Ek het ook seker 10kg opgetel sedert ons getroud is en poog elke dag om ernstig te begin oefen maar het nog steeds nie, miskien moet ek maar vanmiddag begin :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #120208 by joo~ste
Cornel - dit is amazing! Wat doen jy om gewig te verloor (buiten nou sekerlik meer aktief wees en minder eet)

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #120207 by Beertjie
Hallo Cornel! Is so bly jy't hallo kom se!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #120204 by sexy~hexy
Ag nee Cornel, hoe meen jy alles is omtrent geblok?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #120199 by Beertjie
Pais op watse progesteroon het die dok jou gesit? Het jy moeilikheid in die begin gehad?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #120198 by Cornel
Goeie more dames!

Ek gaan nie nou probeer opvang nie (wil gou halo se voor die net weer af gaan)!!!!!!!

So as ek iets belangriks gemis het,se maar net vir my asb!

Hier gaan dit goed....Kan nou nie meer wag om huis toe te gaan nie,sal maar maak asof dit klaar Kersfees is ;)

Lekker dag vir julle almal!!!!!!!!!!!!

Die internet hier by ons is omtrent nou power......alles is omtrent geblock! :( Gelukkig is moomie nog oop!!!!!! :cheer:

Ek het darem nou al so 5kg verloor!!! :woohoo: Sal weer Saterdag oggend weeg.......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account