× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 day ago #119627 by sexy~hexy
Ek het haar nou gesms Strikkie.

En hallo Strikkie :) Sit weer bietjie jou Skype aan!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #119622 by sexy~hexy
Nykie, hang af hoe lank jou siklusse is...teen die tyd weet jy seker al of jou siklus bv 28dae, 30 of langer is?

Ek dink wag dit nog maar uit en indien AF teen Vrydag nie hier is nie kan jy toets...dis as jy so lank kan wag ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #119609 by Strik*kie
Hey Nykie, jong mens kan enigiets van 12 - 16/18 dae na O begin met AF, maar jy kan dalk toets - ek se maar altyd ek sal toets as week laat is want dit spaar mens daai hartseer van een strepie. Maar ek FX vir jou.

Het iemand weer iets van Ansa gehoor? Hoe gaan dit met haar en Baba?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #119606 by Strik*kie
Hi daar

GB goed om weer van jou te hoor, klink jy is lekker bedrywig.

Anje sterkte met die werkery en die leerdery.

Weeskind, sterkte jong en hoop jy kry sommer lekker rus die week.

Hi Marie.
Hallo Tanasha enige nuwe nuus??

Hexy, shame man ja mens dink hulle kan dit hanteer maar mans se hartjies is net so klein. Bly jy kon iets spesiaal vir hom reel. Mans het maar iemand nodig om mee te praat behalwe sy vrou. Hugsssss

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #119605 by Nykie
More pragtige dames.

Dankie vir al die welkom wense!

Anje sterkte met die xmen!

Ok die heks is nie hier nie! Maar nou moet ek raad vra! Ek weet verseker ek het maandag 4 nov geovileer. Wat ek het dit gevoel en was onsaglik seer want dit was n groot ene. Nou gister was 14 dae! So dames is dit n defnitief dat jy 14 dae na O begin of dink julle ek moet toets??

TTC 2007
IUI Aug 2011 - BFN
IVF Oct 2011 - Testing 28 Oct

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #119565 by sexy~hexy
Dis gereel, die outjie wat saam met hom werk sal iets organise, hy en DH is pelle, so hy verstaan nou wat ek van hom vra en hy het sommer nou self gese hy het ook al gevoel hy moet iets vir DH doen net sodat hy ook weet hy is nie alleen nie...nou is ek sommer weer emosioneel :S Dis soooo waar, ons as vrouens besef nie dat al dra die mans nie die babas, hierdie dinge gebeur net so erg met hulle soos met ons...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #119558 by sexy~hexy
Hi Wesie :)

Jong, op 8weke het my gynie ook maar net 'n sakkie gesien, kon jou gp so iets sien? Maar glo my, op daai 8weke het hy al gese hy vermoed dis 'n tweeling, en op 10weke kon ons mooi die tweetjies sien...So ek hoop volgende week kan julle al iets sien!!

Ek kry my manlief so jammer, deur als wat gebeur het het hy my so ondersteun, maar ek dink als vang hom nou, en hy het nie regtig vriende hier wat hom kan ondersteun soos myne. Ek weet nie wat om te doen, ek probeer daar wees vir hom, maar ek weet en voel dit aan dat hy ook 'n pel nodig het om mee te chat :( Breek my hart om hom so te sien, ek gaan maar kyk of ek die een outjie wat saam met hom werk kan vra om iets saam met hom te doen...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account